Return to search

Die oorweging van die lewensvatbaarheid van 'n kleinsake-onderneming in die praktyk : 'n konsepsuele model

Thesis (MBA)--University of Stellenbosch, 1994. / ENGLISH ABSTRACT: This research attempts to give an alternative conceptual model according to which potential
small business owners should construct market and financial viability studies for proposed
new small enterprises.
A study was made of the theoretical requirements prescribed for market and financial
viability. This theoretical requirements were compared to the extent in which data is
presented in practice to financial institutions to meet their own viability requirements.
Primary data was collected from the subsidiary companies of ABSA Bank and small business
owners in the Cape Peninsula.
The final analysis suggests that very few small business owners conduct thorough market
or financial viability studies during start up or during the different growth phases of their
businesses. They rely mostly on banks and other financial institutions for guidance.
A suggestion is made that financial institutions conduct their own research to determine
whether their requirements for market and financial viability are still viewed as realistic by
small business owners. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing poog om 'n alternatiewe konsepsuele model weer te gee waarvolgens
potensiele kleinsake-eienaars mark- en finansiele lewensvatbaarheidstudies vir voorgenome
nuwe klein ondememings behoort uit te voer.
'n Studie is van die voorgeskrewe teoretiese vereistes vir mark- en finansiele
lewensvatbaarheid gedoen. Hierdie teoretiese vereistes is vergelyk met die mate waartoe
sulke data wel deur kleinsakelui aan finansiele instansies aangebied word om aan hulle eie
lewensvatbaarheidvereistes te voldoen.
Primere data is versamel by die filiale van ABSA Bank en kleinsake-eienaars in die Kaapse
Skiereiland.
Die gevolgtrekking word gemaak dat baie min kleinsake-eienaars wel deeglike mark- en
finansiele lewensvatbaarheidstudies doen gedurende die aanvang van hul besighede of
gedurende die onderskeie groeifases van hul ondernemings. Hulle steun meesal op banke
en ander finansiele instellings om leiding te verskaf.
Daar word voorgestel dat finansiele instellings ook navorsing doen of die vereistes wat hulle
stel vir lewensvatbaarheid, nog steeds as realisties deur kleinsakelui beskou word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/8581
Date03 1900
CreatorsNel, Bernardus Gerhardus
ContributorsDe Coning, T. J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0023 seconds