Return to search

A framework for determining a business strategy of a small business

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: There is a growing need for a framework that explains the important steps in creating
and managing a small business in a very simplistic, flexible and holistic way. The
aim of this research report is to design a framework which will guide the entrepreneur
and small business owner in the set-up and management of a small business.
The research report explores the logic of constructing the framework. It starts with the
core business transactions which justify the existence of the business. For a better
understanding of the interactions in the transactions, a system approach is followed.
Dynamic complexities focus on causality and feedback to describe how entities
influence each other. A growth loop is established with a balancing loop. On the
basis of these interactions the framework is constructed with the product and the
market on opposite sides. From the product there are growing actions in the form of
marketing. From the market a condition is created which is measured in financial
terms. These interactions are the core of the framework. A second level is added with
strategic intent and external analysis to indicate direction and to measure the
market's response.
The research report continues to describe the development of a small business in
terms of the three layers of the framework: transaction, basic business level and
extended business level. The transaction indicates the core and the reason for the
business's existence. It is a description of the value exchange process. The basic
business level is the platform in which the business is operating. The extended
business level is how the platform is used. For each of the entities indicated on the
framework an existing business model is used to explain the area. The framework is,
therefore, not presenting a new model, but only a new way of how existing business
models are related to each other.
The framework can be used in various ways. First it can be used to establish a startup
business by building it step by step from the inner layer to the outer layer.
Secondly it can be used to evaluate an existing business. Each part of the business
can be evaluated and determine whether the necessary structures are in place.
Thirdly it can be used for a turn-around on a struggling business. To do it means first

.
to evaluate the business and then use the framework to build the business structure.
To assist in this process of evaluation and building a business structure, a set of
worksheets are presented in the study to help an entrepreneur to think through every
important step of the business.
To test the above assumption that the framework can support the construction of a
business structure, a small business was selected and evaluated. The evaluation
was done in the format of an interview with the owners and the structure of the
framework was followed.
The study is concluded with recommendations on areas that need further research.
The worksheet I guideline recommendation is that the worksheets and guidelines be
developed with a specific aim in mind, for example design a new business or
evaluate an existing business. The application recommendation is to explore the use
of a rating system to do a quick evaluation of the business based on the
entrepreneur's "gut feeling". The structural recommendations are first to explore
strategic mapping to summarise the results of the design or evaluation into an
existing model. The second recommendation is to investigate the development of the
different entities in the framework in line with the business life cycle and thereby
adding a depth dimension to the framework. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is 'n groeiende behoefte na 'n raamwerk wat die belangrike stappe om 'n klein
besigheid te skep en te bestuur, in 'n baie simplistiese, buigsame en holistiese
manier verduidelik. Die doel van die navorsingsverslag is om 'n raamwerk te ontwerp
wat die entrepreneur sal lei in die opstel en bestuur van sy besigheid.
Die navorsingsverslag gee aandag aan die logika hoe die raamwerk saamgestel
word. Die raamwerk bestaan uit die kern besigheidstransaksie wat die bestaan van
die besigheid regverdig. Om die interaksies in die transaksie beter te verstaan, word
'n stelselbenadering gebruik. Dinamiese kompleksiteite fokus op oorsake en die
terugvoer hoe verskillende entiteite mekaar beinvloed. 'n Groeiende sirkelaksie en 'n
uitbalanserende sirkelaksie word gevolg. Op grond van hierdie interaksies is die
raamwerk geskep met die produk en die mark aan teenoorgestelde kante. Van die
produk is daar 'n groeiende aksie na die mark in terme van bemarking. Van die mark
is daar 'n terugvoeraksie na die produk in terme van finansiele maatstawwe. Hierdie
inleraksies vorm die kern van die raamwerk. 'n Tweede vlak word bygevoeg in die
vorm van strategies voorneme en eksterne analise om rigting aan te toon en die
mark terugvoer te meet.
Die navorsingsverslag gaan voort om die ontwikkeling van 'n klein besigheid te
beskryf in terme van die drie vlakke: transaksie, kern besigheidvlak en uitgebreide
besigheidvlak. Die transaksie toon die kern en die rede vir die besigheid se bestaan
aan. Dit is die beskrywing van die waarde uitruilingsproses. Die kern besigheidsvlak
is die platform waarop die besigheid funksioneer. Die uilgebreide besigheidsvlak is
die manier hoe die besigheid die platform gebruik. Vir elk van die entileite wat in die
raamwerk aangetoon word, word 'n bestaande besigheidsmodel gebruik om die
detail te verduidelik. Die raamwerk moet daarom nie gesien word as 'n nuwe model
nie, maar net as 'n manier hoe bestaande besigheidsmodelle in verhouding tot
mekaar staan.
Die raamwerk kan in verskeie maniere gebruik word. Eerstens kan dit gebruik word
om 'n aanvangsbesigheid stap-vir-stap volgens die verskillende vlakke in die
raamwerk te bou. Tweedens kan dit gebruik word om 'n beslaande besigheid te
evalueer. Elke deel van die besigheid kan beoordeel word en so bepaal of die nodige
strukture in plek is. Derdens kan dit gebruik word om 'n omkeer op 'n sukkelende
besigheid te doen. Om dit te doen sal beteken om eerstens 'n evaluasie te doen op
grond van die raamwerk en dan die nodige strukture te bou of herbou. Om die
proses van bou en herbou te ondersteun stel die studie werksblaaie voor wat gebruik
kan word. Die doel hiervan is om die entrepreneur se denke deur die belangrlkste
stappe te lei.
Om die bogenoemde aanvaarding te toets dat die raamwerk gebruik kan word om
die bou van 'n besigheidstruktuur te ondersteun, was 'n klein besigheid geselekteer
en ge-evalueer. Die evaluasie was gedoen in die vorm van 'n onderhoud met die
eienaars en die struktuur van die raamwerk was gebruik.
Die navorsingsverslag word afgesluit met aanbevelings oor areas wat verdere
ondersoek nodig het. Die werksblaaie en riglyne aanbeveling is dat die werksblaaie
en riglyne vir 'n spesifieke doel ontwerp word, byvoorbeeld die ontwerp van 'n nuwe
winkel of die evaluasie van 'n bestaande winkel. Die aanwendingsaanbeveling is om
'n evalueeringstelsel te ontwikkel waar 'n evaluasie gegrond op 'n entrepreneur se
aanvoeling kan plaasvind. Die struktuuraanbevelings is om eerstens strategiese
kaartering te ondersoek om die resultate van die ontwerp of evaluasie in 'n bestaande
model op te som. Die tweede aanbeveling is om die ontwikkeling van die
verskikkelende entiteite van die raamwerk in Iyn met die besigheidslewensiklus te
ondersoek en sodoende 'n diepte dimensie by die raamwerk te voeg.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50674
Date03 1900
CreatorsVan Niekerk, Daniel
ContributorsOosthuizen, Hein, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format126 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0034 seconds