Return to search

Investigating social grant payment methods for old age grant recipients in the Western Cape

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The research focuses on social assistance within the context of the
developmental state. In South Africa, the Social Assistance Act, 2004 (Act No.13
of 2004) makes provision for the administration of social assistance and the
payment of social grants. The Act provides for the payment of eight grant types
including the payment of the Old Age Grant (OAG). The research focuses on the
OAG and the payment methods exercised by OAG beneficiaries. The South
African Social Security Agency is established in terms of the South African Social
Security Agency Act, 2004 (Act No. 9 of 2004) and the payment of social
assistance has been transferred to the Agency.
The literature review revealed that African countries in particular have followed a
different path to the rest of the development world with regard to social security.
There is a strong reliance on community management involvement of social
protection programmes in middle Africa. The South African system is more
advanced and is legislated. South Africa’s social security system is a system of
targeted social grants. It makes access to social security a basic human right, as
it is contained in the Bill of Rights. The rise of the developmental state after
World War 11 was championed by Japan, in particular, and this rise gave effect
to the Asian Miracle. A comparison of different systems in the developing context
is undertaken in the study. One of the criteria from the comparison of systems is
that developmental decisions should be informed by a country’s vision or longterm
strategy. The research is being undertaken at a pinnacle point in the history of South
Africa, in particular of the Agency responsible for the administration and payment
of these grants. The SASSA introduced the SASSA debit card (Appendix I) in
2012. Beneficiaries can use this card at any store with a point of sale device to
make purchases and withdraw money at selected vendors published in the
SASSA merchant list on the website of the Agency. The implementation of this
decentralised system is however not without disagreement about the ideal path – questions about the advantages of electronic versus cash payments; and SASSA
as ‘Paymaster’ versus the use of external service providers, is still being
debated. This research attempts to assist in this debate through an investigation
of alternative methods to disburse social grants, with specific focus on the old
age grant recipients. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing fokus op maatskaplike ondersteuning in die konteks van die
ontwikkeling-gerigte staat. In Suid-Afrika, maak die Wet op Maatskaplike
Bystand, 2004 (Wet No.13 van 2004) voorsiening vir die administrasie van
maatskaplike bystand en die betaling van maatskaplike toelae. Die wet maak
voorsiening vir die betaling van agt soorte toelae, insluitend die betaling van die
ouderdomstoelaag . Hierdie navorsing was gerig op die ouderdomstoelaag en
die betalingsmetodes wat vir ouderdomstoelaag begunstigdes beskikbaar is. Die
Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap is in terme van die Suid-
Afrikaanse Sosiale Sekerheidswet, 2004 (Wet No. 9 van 2004) ingestel en die
betaling van maatskaplike bystand is aan hierdie agentskap oorgedra.
Die literatuurstudie het getoon dat lande, veral in Afrika, ‘n ander pad as die res
van die ontwikkelende wêreld ten opsigte van maatskaplike sekerheid gevolg
het. Daar is ‘n groot afhanklikheid van gemeenskapsbestuur betrokkenheid by
die ontwikkeling van sosiale programme in middel Afrika. Die Suid-Afrikaanse
maatskaplike sekerheidstelsel is meer gevorderd en word deur wetgewing
onderbou. Dit maak toegang tot maatskaplike sekerheid ‘n menslike reg, deur dit
in die Handves van Menseregte te onderskryf. Die bevordering van die
ontwikkeling-gerigte staat na die Tweede Wêreld Oorlog is veral deur Japan
aangevoer, en die aanneem hiervan het die Asiatiese Wonderwerk bewerkstellig.
‘n Vergelyking van die verskillende stelsels in die ontwikkeling konteks word
onderneem in die studie. Een van die kriteria met betrekking tot die vergelyking
van die verskillende stelsels is dat die ontwikkelingsbesluite ondersteun moet
word deur middel van ‘n visie of lang termyn strategie. Die navorsing vind plaas op ‘n kritieke tyd in die geskiedenis van Suid-Afrika,
veral ten opsigte van die agentskap wat vir die administrasie en uitbetaling van
hierdie toelae verantwoordelik is. Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheids
agentskap het die SASSA debietkaart in 2012 uitgereik. Begunstigdes kan die kaart by enige winkel met ‘n verkooppunttoestel, soos op die lys van uitgesoekte
handelaars op SASSA se webtuiste bekendgestel is, gebruik om aankope te
doen of geld te onttrek. Die inwerkstelling van die gedesentraliseerde stelsel is
ongetwyfeld nie bepalend en gesprekke rondom die ideale stelsel is steeds
onderweg – vra rondom die voordele van ‘n elektroniese stelsel teenoor ‘n
kontantstelsel; sowel as vrae om SASSA as die ‘betaalmeester’ teenoor die
gebruik van eksterne diensverskaffers, duur steeds voort. Die navorsing
onderneem om hierdie debat te bevorder deur ‘n ondersoek na alternatiewe
betaal metodes om sosiale toelaes te versprei, met spesifieke fokus op die
betaling van die begunstigdes van die ouderdomstoelaag.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86633
Date04 1900
CreatorsDowman, Charles Sydney
ContributorsRabie, B., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxv, [117] p. : col. ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0031 seconds