Return to search

ATM cash management for a South African retail bank

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Cash can be seen as a fast moving consumer good. Approaching
cash as inventory within the ATM cash management environment
of a South African retail bank, provided the opportunity to apply
well known industrial engineering techniques to the financial industry.
This led to the application of forecasting, inventory management,
operational research and simulation methods.
A forecasting model is designed to address the multiple seasonalities
and calendar day effects that is prevalent in the demand for cash.
Special days, e.g. paydays, lead to an increase in demand for cash.
The weekday on which the special day falls will also influence the demand.
The multiplicative Holt-Winters method is combined with an
improvised distribution method to determine the demand for cash for
the region and per ATM. Reordering points are calculated and simulated
to form an understanding of the effect this will have on the ATM
network. Direct replenishment and the traveling salesman problem is
applied and simulated to determine the difference in using one or the
other.
Various simulation models are build to test the operational and financial
impact when certain variables are amended. It is evident
that more work is required to determine the optimal combination of
variable values, i.e. forecasting frequency, aggregate forecasting or
individual forecasting, reorder levels, loading levels, lead times, cash
swap or cash add, and the type of transportation method. Each one of
these are a science in itself and cannot be seen (calculated) in isolation
from the other as a change in one can affect the overall operational
efficiency and costs of the ATM network. The thesis proves that significant cost savings is possible, compared to
the current set-up, when applying industrial engineering techniques
to a geographical ATM network within South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kontant kan gesien word as vinnig bewegende verbruikersgoedere.
Deur kontant te benader as voorraad binne die ATM kontant bestuur
omgewing van ’n Suid Afrikaanse kleinhandelsbank, het dit die geleentheid
geskep om bekende bedryfsingenieurstegnieke toe te pas in die
finansiële industrie. Dit het gelei tot die toepassing van vooruitskatting,
voorraadbestuur, operasionele navorsing en simulasie metodes.
’n Vooruitskattingsmodel is ontwerp om die verskeie seisoenaliteite
en kalenderdae effekte wat deel uitmaak van die vraag na kontant
aan te spreek. Spesiale dae, bv. betaaldae, lei tot ’n toename in die
vraag na kontant. Die weeksdag waarop die spesiale dag voorkom
sal ook ’n invloed hê op die vraag. Die multiplikatiewe Holt-Winters
metode is gekombineer met ’n geïmproviseerde verspreidingsmetode
om die vraag na kontant vir die streek en per ATM the bepaal.
Bestellingsvlakke is bereken en gesimuleer om ’n prentjie te skep van
die invloed wat dit op die ATM netwerk sal hê. Direkte hervulling en
die handelsreisigerprobleem is toegepas en gesimuleer om die verskille
te bepaal tussen die gebruik van of die een of die ander.
Veskeie simulasie modelle is gebou om die operasionele en finansiële
impak te toets, wanneer sekere veranderlikes aangepas word. Dit is
duidelik dat meer werk nodig is om die optimale kombinasie van veranderlike
waardes te bepaal, bv. vooruitskatting frekwensie, totale
vooruiskatting of individuele vooruitskatting, bestellingsvlakke, leitye,
kontant omruiling of kontant byvoeging, en die tipe vervoermetode.
Elkeen van hierdie is ’n wetenskap op sy eie en kan nie in isolasie gesien
en bereken word nie, want ’n verandering van een se waarde kan die
hele operasionele doeltreffendheid en kostes van die ATM netwerk
beïnvloed.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17977
Date12 1900
CreatorsDu Toit, Delyno Johannes
ContributorsBekker, J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format135 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds