Afrikaans text / Besorgdheid het in die gemeenskap bestaan oar die toenemende getalle kinders wat binne die
stedelike konteks van Pretoria op straat leef en werk. Hierdie navorsing is onderneem om die
behoeftes van die kinders aan te spreek en om alternatiewe wyses te vind om met hulle te werk. 'n
Konteks is geskep sodat na hulle stemme geluister kon word.
nag 'n alternatief tot "tradisionele" vorme van gesinsterapie bruikbaar is, op sekere
voorwaardes, soos aangedui in hoofstuk vier.
Sleutelwoorde: reflekterende span; "straatkinders"; ekosistemiese benadering; ekologie;
epistemologie; konstruktivisme; objektivisme; kubernetika; sisteemteorie; mikro-, meso- en
makrosisteme; sirkulere en liniere punktuasie
Ekosistemiese beginsels is aanvanklik benut, maar was nie vir die span wat saamgewerk het,
betekenisvol nie.
'n Gevallestudie-ontwerp was nuttig om die ontwikkeling en "opleiding" van die span wat sou
saamwerk, te beskryf, asook die benutting van ekosistemiese beginsels tydens dienste aan die
"straatkinders" en hulle gesinne by ltumeleng.
Die navorsing het aangedui dat 'n ekosistemiese benadering tot gesinsterapie as / The community showed concern about the increasing number of children living and
working on the streets within the urban context of Pretoria. This researchwas undertaken to address
the needs of these children and to find alternative ways of working with them. A context was
created so that their voices could be heard.
Ecosystemic principles were initially used, but were not meaningful to the team who worked
together.
A case study design proved useful in developing and "training" of the team who would be working
together, as well as applying ecosystemic principles while making services available to the "street
children" and their families in ltumeleng.
The research indicated that an ecosystemic approach to family therapy could be used as an
alternative to "traditional" forms of family therapy, subject to certain conditions, as stipulated in Chapter Four. / Social Work / M.A. (Sosiale Wetenskappe (Geestesgesondheid))
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15600 |
Date | 11 1900 |
Creators | Nel, Jacoba Elizabeth |
Contributors | Grobler, H. D. (Hanka Dorothee) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (vi, 107 leaves) |
Page generated in 0.0017 seconds