Text in Afrikaans / Suid-Afrika het sy diplomatieke bande met Taiwan verbreek en hegte diplomatieke bande met Sjina in 1998 aangeknoop. Hierdie hegte verhouding wat tussen Suid-Afrika en Sjina ontwikkel het, word dikwels deur politici, die media en vakbonde veroordeel as nadelig vir Suid-Afrika. Ten einde hierdie veroordelings te staaf, of te weerlê, is ‘n analise van die politieke, ekonomiese en militêre verhouding tussen Suid-Afrika en Sjina onderneem. Aangesien Suid-Afrika voor 1998 verhoudinge met Taiwan gehandhaaf het, kon die verhouding wat tans tussen Suid-Afrika en Sjina bestaan, vergelyk word met die vorige verhouding met Taiwan. Die verhandeling kon gevolglik tot ’n gevolgtrekking kom rakende die verhouding. / In 1998 South Africa broke off diplomatic ties with Taiwan when it established full relations with China. Since then, South Africa’s ties with China have been frequently criticised by politicians, the media and trade unions as disadvantageous to South Africa. To refute or confirm this perception, an analysis of the political, economic and military ties between South Africa and China has been undertaken. South Africa’s relations with Taiwan prior to 1998 are the basis for the comparison of South Africa’s relations with China. As a result, this dissertation is able to reach a conclusion regarding these ties. / Political Sciences / M.A. (International Politics)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/19692 |
Date | 05 1900 |
Creators | Bezuidenhout, Marius |
Contributors | Van Wyk, Jo-Ansie |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xii, 234 leaves) |
Page generated in 0.002 seconds