Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This research assignment is a detailed descriptive investigation of the lobbying role
played by the Disabled People South Africa (DPSA) in the post-apartheid era in South
Africa. The period under investigation is 1994-2001.
The focus is on the DPSA as a lobbyist attempting to influence policy in favour of the
disabled people in South Africa. In doing this, the study gives an overview of the three
important concepts in this study, namely policy-making, disability and lobbying. The
three concepts are analysed and looked at particularly from a South Africa perspective.
The study utilises different methods of data collection.
Disabled people have a history of being exposed to discrimination. After 1994 South
Africa had a Constitution that outlawed such a practice against disabled people. South
Africa in its democracy has new policies that are different from the ones that were
governing the country during the apartheid era. The DPSA, as an umbrella body
representing the disabled, now has to play a more effective role regarding the advocating
for its members. Hence this study is conducted during the 1994-2001 period. The study
mainly focuses on what and how the DPSA has tried to influence lobbying policy-making
in favour of the disabled.
The conclusion of the study is that the DPSA has achieved success directly and
indirectly. The DPSA has managed to playa significant role in the improvement of the
lives of disabled people in South Africa. However, it is recommended that the DPSA
should make more efforts in addition to what has been done up to this far. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsingsopdrag is 'n gedetailleerde beskrywende studie van die rol wat die
werwing van steun deur die Gestremde Mense van Suid Afrika (DPSA) in die postapartheid
era 1994-2001 in Suid-Afrika speel.
Die fokus is op die DPSA as 'n steunwerwer om die beleid te beïnvloed ten gunste van
gestremde mense in Suid-Afrika. Deur dit te doen gee hierdie studie 'n oorsig van drie
belangrike konsepte, naamlik beleidvorming, gestremdheid en steunwerwing. Hierdie
drie konsepte is spesifiek vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief ontleed. Die studie
gebruik verskillende metodes om data te versamel.
Gestremde mense het 'n geskiedenis van blootstelling aan diskriminasie. Na 1994 het
Suid-Afrika 'n grondwet wat diskriminasie teen gestremde mense onwettig verklaar het.
'n Demokratiese Suid-Afrika het nuwe beleide wat verskillend is van dié wat die land
tydens die apartheid era gehad het. Die DPSA, as 'n sambreelorganisasie,
verteenwoordigend van gestremdes, moes nou 'n meer effektiewe rol speel in die
verdediging van sy lede. Die studie fokus hoofsaaklik op die voordele wat die DPSA
gekry het ten gunste van die gestremdes.
Die gevolgtrekking van die studie is dat die DPSA direkte en indirekte suksesse behaal
het. Die DPSA het dit reggekry om 'n belangrike rol te speel in die verbetering van die
lewe van gestremdes in Suid-Afrika. Daar is nietemin voorgestel dat die DPSA meer
pogings moet aanwend, addisioneel tot dit wat reeds gedoen is.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53487 |
Date | 12 1900 |
Creators | Tire, Thabo Dennis |
Contributors | Kotzé, H. J., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Political Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 93 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds