Return to search

South African Sign Language used in Parliament: Is there a need for standardisation?

Thesis (MPhil (General Linguistics))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: During interpreting in the National Parliament of South Africa, the South African Sign Language
(SASL) signs used for terms frequently occurring in political debates appear to differ from one
interpreter to the next. The question arises as to whether this could be a possible source of
miscommunication, and, if so, whether there is a need for SASL to be standardised in order to
promote successful communication and/or avoid misunderstandings while interpreting the
proceedings of Parliament for a Deaf Member of Parliament as well as for Deaf members of the
public.
The present research set out to answer these questions. In order to do so, video-recordings were
made of two parliamentary SASL interpreters each independently signing 10 English terms often
used during Parliamentary sittings. These recordings were shown to three Deaf adults, from more
or less the same linguistic background, who were tasked with writing down the meaning of each
sign of each interpreter. Responses given by the informants were allocated marks and a total score
was calculated to reveal the level of intelligibility of the signs of each interpreter. It was found that
not one of the deaf adults could understand all 10 signs of any one interpreter, and that the signs
used by the two interpreters for eight of the 10 English terms differed vastly. The answers indicate
the possibility of miscommunication, which could be avoided if standardised terms were available
for use in the Parliamentary environment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Tydens tolking in die Nasionale Parlement van Suid Afrika blyk tekens in Suid Afrikaanse
Gebaretaal vir terme wat gereeld in politiese debatte voorkom, te verskil van tolk tot tolk. Die vraag
is of dit ‘n bron van moontlike wankommunikasie kan wees en, indien wel, of daar dan ‘n behoefte
daaraan is om Suid-Afrikaanse Gebaretaal te standardiseer met die doel om suksesvolle
kommunikasie te bevorder en/of om misverstande te vermy terwyl die verrigtinge van die
Parlement getolk word vir die dowe Lid van die Parlement asook die dowe lede van die publiek.
Die huidige navorsing is gedoen om ‘n antwoord op hierdie vrae te verkry. Vir hierdie doeleindes is
video-opnames van twee parlementêre gebaretaaltolke gemaak. Elke tolk het onafhanklik van die
ander een 10 Engelse terme getolk wat gereeld voorkom gedurende parlementêre sittings. Hierdie
opnames is dan aan drie volwasse Dowes gewys, wat afkomstig was van ongeveer dieselfde
taalagtergrond, wat die betekenis van elke tolk se gebare neergeskryf het. Tellings is aan die
response van elke informant toegeken en die totale telling is uitgewerk om die vlak van
verstaanbaarheid van die gebare van elke tolk uit te werk. Daar is bevind dat nie een van die Dowe
volwassenes al 10 terme korrek kon verstaan nie en dat ag van die 10 Engelse terme grotendeels
verskillend getolk is deur die tolke. Die antwoorde dui daarop dat daar ‘n moontlikheid van
wankommunikasie bestaan, wat vermy kan word as gebaretaalterme gestandardiseer kan word in
die parlementêre omgewing.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4200
Date03 1900
CreatorsSelzer, Marsanne
ContributorsSouthwood, Frenette, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of General Linguistics.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format41 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0016 seconds