Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Foreign criminal syndicates are using South Africa as a springboard to commit certain
crimes throughout the world. The crimes vary from fraud to murder to dealing in
drugs. The South African Police Service does possess the capacity and the means to
trace and arrest these criminals but this is not enough. Foreigners arrested in this
country are tried and sentenced without any checks being done in order to determine
whether the subject is possibly sought by other policing agencies throughout the
world.
One of the means available to the South African Police Service but which is
completely under utilizsed is the component "Interpol", which is based within the Crime
Intelligence division at Head Office in Pretoria. One reason for the under utilisation of
this component is the absence of an operational policy. The design of a policy
document will inform members of the South African Police Service of the environment
in which Interpol operates and what contribution it can make in respect of- the
investigation of crimes that have an international dimension.
The theoretical aspects of the policy environment have been discussed and it was
found that it is of importance that the proper goals and objectives are formulated and
that policy analyst must be able to differentiate between the two. As progress is made
in respect of the policy document the analyst will have to keep abreast with current
tendencies and make the necessary adjustments. These changes must not be of
such a nature that the goals and objectives of the policy document are changed or
altered.
By the middle of the nineteenth century, the police, especially in Europe, began to
realise that criminals were regularly committing offences in other countries and then
returning to their own country. There was nothing that the police could do in this
regard as the extradition of a criminal was done applied for in exceptional
circumstances. The possibility of establishing an international policing agency in order
to assist all policing agencies in combating these "cross-border" crimes was
investigated. The first conference was held during 1914 in Monaco. This was the first
of many conferences that would lead to the establishment of the international policing
agency known as "Interpol". South Africa only joined the organisation in September
1993.
It is proposed that an operational policy document be drafted and send to all the
divisions of the South African Police Service. This document clearly stipulates how
Interpol Pretoria can be of assistance to all the divisions of the South African Police
Service. This includes what must be done when foreign nationals are arrested in
South Africa and when members of the South African police Service undertake official
journeys to foreign countries. The document also includes how the component is
managed, its structure and the nature of its duties. Research has proven that there is a need for a policy document for Interpol Pretoria.
It is recommended that the operational policy document be accepted. Once accepted,
the document must be converted into a national instruction. The advantages of a
document of this nature are:
./' The component already exists and no additional funding is required to establish
the component.
./' More members of the South African Police Service will be able to make use of
the services rendered by the component.
Of the disadvantages in this regard, is that it is a long-winded procedure that has to be
followed before the document is approved. Visits will have to be undertaken to hold
"information sessions" with the commanders within the various provinces.
Research has illustrated that policy documents are valuable within the Public Service.
The absence of a policy document is not necessarily a disadvantage to certain units
within the policing environment but when it comes to available resources not being
optimally utilized, the reason therefore could be the absence on an operational policy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika word deur buitelandse misdaadsindikate as afsetgebied gebruik om
sekere misdade oor die hele wêreld heen te pleeg. Die misdade wissel van bedrog tot
moord tot dwelmhandel. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens beskik weloor bronne en
kennis om die misdadigers op te spoor en in hegtenis te neem. Maar dit is nie genoeg
nie. Buitelanders wat in hegtenis geneem word, word vervolg sonder dat daar
vasgestel word of die persoon deur ander polisie-agentskappe in ander wêrelddele
gesoek word.
Van die bronne wat tot die beskikking van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is, maar
wat heeltemalonderbenut word, is die "Interpol"-komponent van Misdaadintelligensie,
Hoofkatnoor, Pretoria. Een van die redes hiervoor is dat daar geen operasionele
beleid vir hierdie komponent bestaan nie. Die opstel van so 'n beleidsdokument sal
lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens inlig oor die werksmilieu waarbinne
"Interpol" werk en watter bydrae die komponent by die ondersoek van misdade met 'n
internasionale dimensie kan maak.
Die teoretiese aspekte van die beleidsmilieu is bespreek en daar is gevind dat dit van
kardinale beland is om behoorlik geformuleerde doelstellings en doelwitte op te stel.
Die beleidsanalis behoort ook tussen die twee kan onderskei. Soos die opstel van die
document vorder, is dit belangrik dat die analis met nuwe tendense moet tred hou en
die nodige verstellings behoort aanbring te word. Dié verstellings behoort nie van so
'n aard wees dat dit die doelstellings en doelwitte van die beleidsdokument verander
nie.
Teen die middle van die negentiende eeu het die polisie, veral in Europa begin besef
dat misdadigers gereeld misdade in ander lande pleeg en dan na hulle eie land
terugkeer. Daar was niks wat die polisiebeamptes hieraan kon doen nie aangesien
die uitlewering van 'n verdagte slegs in uitsonderlik egevalle aangevra is. Die
moontlikheid is ondersoek dat 'n internasionale polisie-organisasie op die been
gebring moes word wat alle polisie-agentskappe sou help om "oorgrensmisdade" te
bekamp. Die eerste konferensie van dié is in 1914 in Monaco gehou. Dit was die
eerste van 'n reeks konferensies wat aanleidign sou gee tot die totstandkoming van
die internasionale polisie-organisasie wat vandag as "Interpol" bekend staan. Suid-
Afrika het eers in September 1993 lid van dié organisasie geword.
'n Operasionele beleidsdokument word voorgestel wat na al die afdelings van die
Suid-Afrikaanse Polisiediens versprei moet word. Die dokument gee 'n uiteensetting
van hoe Interpol Pretoria ander afdelings van die Suid-Afrikaanse Polisiediens van
hulp kan wees, soos byvoorbeeld wat van lede in sekere gevalle verlang word, soos
waar buitelandse burgers gearresteer word en/of wanneer lede amptelike besoeke
aan ander lande aflê. Die dokument gee ook 'n uiteensetting van hoe die komponent
bedryf word, asook van sy struktuur en werksaamhede. Die navorsing bewys dat daar 'n behoefte aan 'n beleidsdokument vir Interpol Pretoria
bestaan. Daar word aanbeveel dat die operasionele beleidsdokument aanvaar
behoort te word. Nadat dit goedgekeur is, behoort dit in 'n nasionale instruksie
omskep te word. Die voordele van so 'n dokument is meervoudig, en sluit die
volgende in:
./ Die Komponent bestaan reeds en bykomende fondse hoef nie daarvoor bewillig
te word nie .
./ Meer lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens sal die dienste gebruik wat die
komponent verskaf.
Van die nadele is dat dit 'n langdurige proses is om so 'n beleidsdokument te laat
goedkeur. Besoeke sal aan die verskeie provinsiale kantore gebring behoort te word
om 'inligtingsessies' met die bevelvoerders te hou.
Die navorsig het weer eens bewys dat beleidsdokumente nog steeds 'n waardevolle
plek in die Staatsdiens het. Die gebrek aan 'n beleid is nie noodwendig nadelig vir
sekere eenhede binne die polisiemilieu nie, maar wanneer daar gekyk word na die
onderbenutting van bestaande bronne, kan dit heel moontlik aan die afwesigheid van
'n operasionele beleidsdokument toegeskryf word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50376 |
Date | 04 1900 |
Creators | Foxcroft, Graham |
Contributors | Cloete, G. S., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 74 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0037 seconds