Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: We designed a generic avatar animator for use in sign language related projects.
The animator is capable of animating any given avatar that is compliant with the
H-Anim standard for humanoid animation. The system was designed with the
South African Sign Language Machine Translation (SASL-MT) project in mind,
but can easily be adapted to other sign language projects due to its generic design.
An avatar that is capable of accurately performing sign language gestures is
a special kind of avatar and is referred to as a signing avatar. In this thesis we
investigate the special characteristics of signing avatars and address the issue of
finding a generic design for the animation of such an avatar. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ons het ’n generiese karakteranimasiestelsel ontwikkel vir gebruik in gebaretaal
verwante projekte. Die animasiestelsel het die vermo¨e om enige karaktermodel
wat met die H-Anim standaard versoenbaar is, te animeer. Die animasiestelsel
is ontwerp met die oog op gebruik in die South African Sign Language Machine
Translation (SASL-MT) projek, maar kan maklik aangepas word vir ander
gebaretaalprojekte te danke aan die generiese ontwerp.
’n Karaktermodel wat in staat is om gebare akkuraat te maak is ’n spesiale
tipe karaktermodel wat bekend staan as ’n gebaretaal avatar (Engels : signing
avatar). In hierdie tesis ondersoek ons die spesiale eienskappe van ’n gebaretaal
avatar en beskou die soektog na ’n generiese ontwerp vir die animering van
so ’n karaktermodel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17353 |
Date | 12 1900 |
Creators | Fourie, Jaco |
Contributors | Van Zijl, L., Herbst, B., Bakkes, P. J., University of Stellenbosch. Faculty of Science. Dept. of Mathematical Sciences. Institute for Applied Computer Science. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | vii, 75 leaves : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0027 seconds