Return to search

Gambling in South Africa, with specific reference to the Western Cape gambling policy

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: For the purposes of this study the term "gambling" refers only to casino style
gambling and does not necessarily include horse racing and the national lottery.
The study is partly based on the theoretical model for policy analysis as described by
Dunn in his book "Public Policy Analysis" (1994). The thesis is divided into two
sections. The first section deals mainly with the stage of monitoring and is a
retrospective analysis of the development of the gambling industry in seventeenth
and eighteenth century Venice and more recently in the United States, Australia,
Namibia and South Afiica prior to 1994.
The last section deals mainly with the stage of policy evaluation and questions the
possible discrepancies between the expected and actual gambling policy
performance in the Western Cape after 1994 when large scale gambling was
legalised throughout the country. It uses the recommendations of the Main Report on
Gambling in the Republic of South Afiica (Wiehahn Report) as a basis for the
evaluation of the Western Cape gambling policy from both a social and economic
perspective. More specifically the study attempts to shed light on the issues of the
problems related to the scientific research of gambling, the economic profile of
gamblers, the location of casinos, the displacement of capital and the correlation
between crime and gambling. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vir die doeleindes van hierdie studie word die term "gambling" slegs gebruik met
verwysing na dobbel in casinos en sluit nie noodwendig perdewedrenne en die
nasionale lotery in nie.
Die studie word gedeeltelik gebaseer op die teoretiese model vir beleids-analise soos
weergegee deur Dunn in sy boek "Public Policy Analysis" (1994). Die studie word
verdeel in twee afdelings. Die eerste gedeelte behandel die stadium van monitering
en is hoofsaaklik a retrospektiewe analise oor die ontwikkeling van die dobbelbedryf
in sewentiende eeuse Venesiƫ en meer onlangs in die Verenigde State van Amerika,
Australiƫ, Namibiƫ, asook Suid-Afrikavoor 1994.
Die laaste gedeelte behandel hoofsaaklik die stadium van beleids-evaluering. Dit
bevraagteken die moontlike verskil tussen die verwagte en werklike vertoning en
uitkoms van die dobbelbeleid in die Wes Kaap na 1994. Hoofstuk 3 gebruik die
aanbevelings van die Hoofverslag oor Dobbel in die Republiek van Suid-Afrika
(Wiehahn verslag) as 'n basis vir die evaluering van die dobbelbeleid van die Wes
Kaap van beide 'n sosiale asook 'n ekonomiese perspektief Meer spesifiek beoog
die studie om lig te werp op die probleme wat verband hou met die wetenskaplike
navorsing van dobbelary, die ekonomiese profiel van dobbelaars, die geografiese
plasing van casinos, die verplasing van kapitaal en die korrelasie tussen misdaad en
dobbel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51770
Date12 1900
CreatorsHuman, Pieter
ContributorsKotze, H. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Economics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format108 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds