Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT:
The manufacturing industry is an important contributor towards the economic well-being and
competitiveness of any country. It is widely accepted that improvement in the standard of
living is linked to the improvement in productivity, and that this can be achieved through the
manufacturing sector of a country.
The level of business excellence of manufacturing organisations in the Western Cape is not
currently known. It was the aim of this research to determine the level of business excellence
of manufacturing organisations in the Cape Metropolitan Area, to determine the content of
manufacturing strategy, and to investigate the linkages of manufacturing strategy and levels of
business excellence.
The research was conducted amongst manufacturing organisations in the Cape Metroplitan
Area with an annual turnover of at least R50 million rand. A questionnaire was designed and
distributed to organisations. Twenty responses were received and analysed. Due to the small
sample, this study can only be regarded as exploratory in nature. The main results of the
research indicated that the respondent organisations tended to overscore themselves, with an
. average level of business excellence of 73.6%. Furthermore, there is a significant difference
in the perception of the SAEF model criteria weights between the surveyed organisations and
the SAEF.
Although it was not possible to identify a 'right' or the 'best' manufacturing strategy,
important trends were identified. Furthermore, the research indicated that there are several
manufacturing strategy related factors that can positively contribute towards higher levels of
business excellence. One area is the focus on overall organisational strategy development,
and another is the implementation of several manufacturing practices such as '5-S' and 'selfdirected
work teams', 'balanced score card', and 'TQM', amongst others.
Several recommendations were made, addressing issues such as specific actions for
manufacturing organisation, policy makers, and the SAEF, but also recommendations
regarding research methodology and future research areas. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Die vervaardigingsindustrie is 'n belangrike bydraende faktor tot die ekonomiese welstand en
kompeterendheid van 'n land. Dit word wyd aanvaar dat verbetering in produktiwitiet tot
verbetering in lewenstandaarde lei, en dat dit deur middel van die vervaardigings sektor van
'n land bereik kan word.
Die vlak van besigheids uitnemendheid van vervaardigings organisasies in die Wes-Kaap is
nie tans bekend nie. Dit was die doel van hierdie navorsing om die vlak van besigheids
uitnemendheid van vervaardigingsorganisasies in die Kaapse Metropolitaanse Area te bepaal,
om die inhoud van vervaardigingstrategieë te bepaal, en om die verband tussen
vervaardigingstrategie en vlakke van besigheidsuitnemendheid te ondersoek.
Hierdie navorsmg was uitgevoer onder vervaardigingsorganisasies in die Kaapse
Metropolitaanse Area met 'n omset van ten minste R50 miljoen. 'n Vraelys is ontwerp en
versprei aan organisasies. Twintig response is ontvang en geanaliseer. Weens die klein
steekproef, kan hierdie studie slegs as verkennend van aard beskou word. Die hoofresultate
van die navorsing het getoon dat die organisasies geneig is om hulself te oorskat, met 'n
gemiddelde waarde van die vlak van besigheids uitnemendheid van 73.6%. Verder is daar 'n
beduidende verskil tussen die organisasies en die SAEF in die persepsie van die kriteria
gewigte van die SAEF model.
Alhoewel dit nie moontlik was om die 'regte' of 'beste' vervaardigingstrategie te bepaal nie,
is belangrike tendense geïdentifiseer. Die navorsing het getoon dat daar verskeie
vervaardigingstrategie faktore is wat positief bydra tot hoër vlakke van besigheids
uitnemendheid. Een area is die fokus op algehele organisasie strategiese ontwikkeling, en 'n
ander is die implementering van verskeie vervaardigingspraktyke soos onder andere '5-S',
'self-gerigte werkspanne', 'balanced score card', en 'TQM'.
Verskeie aanbevelings is gemaak, wat kwessies aanspreek soos spesifieke aksies VIr
vervaardigingsorganisasies, beleidmakers, en die SAEF, maar ook aanbevelings rakende
navorsingsmetodologie en areas vir toekomstige navorsing.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53317 |
Date | 03 1900 |
Creators | Maritz, J. L |
Contributors | Troskie-De Bruin, C. (Christel), Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Business Management. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 259 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0094 seconds