Return to search

'n Konseptuele raamwerk vir strategiese bestuur by 'n openbare verdere onderwys en opleidingsinrigting

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001 / ENGLISH ABSTRACT: The technical college sector is facing major changes and challenges. Various new
demands will be set to the further education and training colleges and their
management. It will be expected of these colleges to be managed according to a
well developed strategic plan. Strategic management will form an integral part of
the institution's management activities.
In this study the core elements of strategic management and the development of
strategic plans, as applicable to sectors inside as well as outside the education
sector, are investigated with the aim of developing a strategic management model
for further education and training colleges.
A strategic management model for further education and training colleges was
developed and presented for implementation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tegniese kollege sektor staan op die vooraand van verskeie veranderinge en
uitdagings. Verskeie nuwe eise sal aan die verdere onderwys en opleidingskolleges
en hul besture gestel word. Dit sal van hierdie instansies vereis word om
ooreenkomstig 'n goed ontwikkelde strategiese plan bestuur te word. Strategiese
bestuur sal 'n integrale deel van die bestuursaktiwiteite van die instansies uitmaak.
In hierdie studie word die kern elemente van strategiese bestuur en die ontwikkeling
van strategiese planne soos dit in sektore binne en buite die onderwys omgewing
toegepas word, ondersoek, met die doel om 'n strategiese bestuursmodel vir
verdere onderwys en opleidingskolleges te ontwikkel.
'n Strategiese bestuursmodel vir verdere onderwys en opleidingskolleges word
ontwikkel en voorgelĂȘ vir implementering.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52358
Date12 1900
CreatorsVan Niekerk, Louis
ContributorsBurger, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format[155] p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds