Return to search

Die effek van 'n pre-operatiewe streshanteringsprogram op pasient-ervaring van algemene narkose

M.A. / Die doel van hierdie studie was tweeledig van aard. Die eerste doelstelling was om 'n behoeftebepaling te doen ten einde vas te stel wat die pasiente se algemene behoeftes is ten opsigte van narkose. Die tweede doelstelling was om 'n streshanteringsprogram te ontwikkel, toe te pas op toepaslike proefpersone, en te evalueer aan die hand van vier afhanklike veranderlikes, naamlik angsvlak, pynvlak, irrasionele kognisies en lokus van kontrole. Hierdie streshanteringsprogram is ontwikkel om prakties uitvoerbaar en pasi ntvriendelik gerig te wees sodat die effektiwiteit. vir toekomstige volgehoue gebruik getoets kon word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:2672
Date17 August 2012
CreatorsStrydom, Anna Conelia
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.002 seconds