Return to search

Attitude and empathy generalisation as mediators of the secondary transfer effect amongst white South African students at Stellenbosch University

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015 / ENGLISH ABSTRACT : Intergroup contact has proven to be one of the most effective ways to reduce prejudice and improve attitudes towards an outgroup (e.g., Allport, 1954; Pettigrew & Tropp, 2006). The present study investigated the extent to which positive intergroup contact (namely cross-group friendships) with coloured South African students are associated with positive attitudes towards not only coloured South Africans in general (the primary outgroup), but also towards black (African) South Africans in general (a secondary outgroup). As such, the present study focused on testing the secondary transfer effect of intergroup contact (Lolliot et al., 2013; Pettigrew, 2009). A quantitative, cross-sectional design was used to explore the secondary transfer effect of intergroup contact via the processes of empathy and attitude generalisation. Data were collected amongst white South African students at Stellenbosch University (N = 551), via an electronic survey. The findings from the present study show that cross-group friendships with coloured South African students (primary outgroup) positively and significantly predicted more positive attitudes towards coloured South Africans in general, and that these effects generalised towards black (African) South Africans in general (secondary outgroup), after controlling for general contact with this secondary outgroup. These findings support the secondary transfer effect of contact. Moreover, the results show that the secondary transfer effect occurs via the processes of empathy and attitude generalisation. This research contributes to the relatively sparse body of literature exploring the secondary transfer effect and the underlying processes mediating this effect. Knowing how positive attitudes generalise from one outgroup to other outgroups could offer practical means for shaping intergroup contact interventions that aim to reduce prejudice and improve intergroup relations, especially in the post-conflict South African context. / AFRIKAANSE OPSOMMING : Daar is bewys dat intergroep kontak een van die doeltreffendste maniere is om vooroordeel te verminder en houdings teenoor 'n uitgroep te verbeter (b.v., Allport, 1954; Pettigrew & Tropp, 2006). Die huidige studie ondersoek tot watter mate positiewe intergroep kontak (naamlik kruis-groep vriendskappe) met bruin/kleurling Suid-Afrikaanse studente verband hou met positiewe houdings nie net teenoor bruin/kleurling Suid-Afrikaners oor die algemeen nie (die primêre uitgroep), maar ook teenoor swart Suid-Afrikaners in die algemeen (‘n sekondêre uitgroep). Na aanleiding hiervan fokus die huidige studie om die sekondêre oordrag effek van intergroep kontak te toets (Lolliot et al., 2013; Pettigrew, 2009). 'n Kwantitatiewe, deursnee-ontwerp was gebruik om die sekondêre oordrag effek van intergroep kontak te verken, via die prosesse van empatie- en houding-veralgemening. Die data was onder wit Suid-Afrikaanse studente by Stellenbosch Universiteit (N = 551) ingesamel deur middel van ‘n elektroniese vraelys. Die bevindinge van die huidige studie toon dat kruis-groep vriendskappe met bruin/kleurling Suid-Afrikaanse studente (primêre uitgroep) positief en beduidend meer positiewe houdings teenoor bruin/kleurling Suid-Afrikaners in die algemeen voorspel en dat hierdie effekte veralgemeen na swart Suid-Afrikaners in die algemeen (sekondêre uitgroep) nadat daar kontrole gehou is oor die algemene kontak met hierdie sekondêre uitgroep. Hierdie bevindinge ondersteun die sekondêre oordrag effek van intergroep kontak. Die bevindinge bewys ook dat die sekondêre oordrag effek plaasvind deur die prosesse van empatie- en houding-veralgemening. Hierdie navorsing dra by tot die relatief yl beskikbare literatuur wat die sekondêre oordrag effek ondersoek, asook die onderliggende prosesse wat hierdie effek bemiddel. Die wete hoe positiewe houdings van een uitgroep na ander uitgroepe veralgemeen, kan prakties aangewend word tot intergroep kontak intervensies wat poog om vooroordeel te verminder en tussengroep-verhoudings te verbeter, veral in die post-konflik Suid-Afrikaanse konteks.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96892
Date03 1900
CreatorsDe Beer, Hannari
ContributorsSwart, Hermann, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Psychology
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 123 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds