Return to search

The life experience of the preacher and its influence on effective preaching

Summaries in Afrikaans and English / What influences ministers to use specific illustrations in
their sermons? Does previous secular job experience or
hobbies/interests have an effect?
A study was done amongst ministers in the Mosselbay area.
The following conclusions were made:
The longer the minister had been in the ministry, the more
diverse the illustrations used. Previous secular job
experience had more diverse illustrations at an earlier age.
Personal interests featured strongly in illustrations but
training institutions had no real influence. Lady ministers
had more personal/family orientated illustrations.
People are naturally inquisitive to hear the lifestory of
others and compare this to their own. The Bible is a book
of many life stories illustrating God's involvement therein.
The preacher should give contemporary illustrations
understandable to the relevant congregation to show even in
this modern world God's human face and merciful heart as He
is involved in our lives. / Wat beinvloed predikante om spesif ieke illustrasies te
gebruik in hul preke? Het vorige werksondervinding
(nie-teologies)/belangstelling 'n invloed?
'n Studie was gedoen ender predikante in die Mosselbaai
area.
Die volgende afleidings is gemaak:
Hoe langer 'n predikant in die bediening, hoe meer
uiteenlopend die aard van illustrasies. Vorige
werksondervinding gee meer diverse illustrasies op 'n jonger
ouderdom. Persoonlike belangstellings kom sterk na vore
maar spesifieke leerskole het nie 'n groot invloed op
illustrasies nie. Dames predikante maak meer gebruik van
persoonlike/familie georienteerde illustrasies.
Die mens is van nature nuuskierig en wil sy eie
lewensondervinding altyd vergelyk met sy medemens. Die
Bybel is 'n boek van vele lewenservarings en God se invloed
daarin. In die prediking van die Evangelie meet die
prediker hedendaagse, toepaslike illustrasies gebruik
relevant en verstaanbaar vir sy gehoor. So leer ons dat God
steeds vandag met 'n menslike natuur en Godelike liefde in
elke mens se lewe teenwoordig is en werk. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16066
Date11 1900
CreatorsSmit, Gail
ContributorsPieterse, H. J. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 221 leaves)

Page generated in 0.0017 seconds