Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The number of Chinese-learners in South Africa has increased rapidly in recent
years, but the quality of the dictionaries that are available for their use has not
improved much. The more students study Chinese, the more it becomes necessary to
create suitable dictionaries to facilitate their studies. In the hope of meeting this need,
this study selects two written dictionaries commonly used by students at Stellenbosch
University in South Africa, namely the Oxford Beginner's Chinese Dictionary and the
Concise English-Chinese Chinese-English Dictionary, to analyze, comment on and
compare in terms of structure and equivalence. Using the results of this analysis, this
study offers suggestions for improving the quality of future Mandarin learner’s
dictionaries.
This study takes into consideration the situation faced by students when learning
Chinese abroad, especially in South Africa, the development of pedagogical
lexicography in Chinese-learner’s dictionaries in China and abroad, the relationship
between online dictionaries and written dictionaries, and some special characteristics
of the Chinese language, all of which factors greatly influence the making of a
dictionary.
Theoretically and methodically, this study is based on Function Theory as
presented by Sven Tarp. According to Function Theory, before writing a dictionary,
lexicographers must analyze specific types of users in specific types of situations.
This study attempts to follow Tarp’s suggestion by analyzing a small group of
dictionary users with the help of a survey conducted by the author in an attempt to get
a general idea of how Mandarin learners at Stellenbosch University use dictionaries. The main focus of this study is the frame structure, microstructure,
macrostructure and dictionary equivalence in two dictionaries--Concise and
Beginner’s. After carefully analyzing these aspects of the dictionaries, the author
identifies the sections of these dictionaries which successfully present information in
a way that will be most beneficial for their intended audiences. The study goes on to pinpoint less-successful sections of the two dictionaries and provides suggestions for
improvement. In sum, this study focuses on using the principle of Function Theory to
determine what features should be included in Mandarin learner’s dictionaries to make
them more suitable for elementary and intermediate learners of Mandarin at
Stellenbosch University, in South Africa, and, by extension, in other parts of the world. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die afgelope paar jaar het die aantal studente van Sjinees in Suid-Afrika aansienlik
toegeneem, maar die standaard van beskikbare woordeboeke het nie veel verbeter nie.
Hoe meer studente Sjinees bestudeer hoe noodsaakliker is dit om gepaste
woordeboeke te ontwikkel om hulle in hulle studie te help. Om aan hierdie behoefte te
voldoen, kies hierdie studie twee woordeboeke wat gereeld deur studente aan die
Universiteit van Stellenbosch benut word, naamlik die Oxford Beginner’s Chinese
Dictionary en die Concise English-Chinese Chinese-English Dictionary, om hulle te
ontleed, kommentaar te lewer en hulle met mekaar in terme van struktuur en
ekwivalensie te vergelyk. Met behulp van gevolgtrekkings uit hierdie ontleding word
voorstelle gemaak oor hoe om die standaard van toekomstige woordeboeke te
verbeter.
Die studie neem die situasie in ag waarmee studente wat in die buiteland Sjinees
studeer, veral in Suid Afrika, te doen kry, die ontwikkeling van pedagogiese
leksikografie in woordeboeke in Sjina sowel as die buiteland, die verhouding tussen
aanlynwoordeboeke en gedrukte woordeboeke en sekere spesiale eienskappe van die
Sjinese taal - alles faktore wat die opstel van woordeboeke beïnvloed.
Teoreties en metodologies is hierdie studie op die funksieteorie, soos aangebied deur
Sven Tarp, gebaseer. Volgens die funksieteorie moet leksikograwe voor die opstel van
'n woordeboek spesifieke tipes gebruikers in spesifieke situasies analiseer. Hierdie
studie poog om Tarp se voorstelle te volg deur 'n klein groep woordeboekgebruikers,
met behulp van 'n ondersoek, uitgevoer deur die outeur, te analiseer om sodoende 'n
algemene idee te formuleer van hoe Mandarynse studente aan die Universiteit van Stellenbosch woordeboeke benut.
Die hooffokus van hierdie studie is die raamwerk, mikrostruktuur, makrostruktuur en
ekwivalensie in die twee gekose woordeboeke – Concise en Beginner’s. Nadat hierdie
aspekte van die woordeboeke noukeurig ontleed is, identifiseer die outeur die dele wat
inligting op die voordeligste manier vir die bestemde gebruiker aanbied. Ook
identifiseer hierdie studie die minder suksesvolle dele en stel moontlike verbeteringe
voor. Samevattend fokus hierdie studie daarop om die beginsel van die funksieteorie te
benut deur vas te stel watter eienskappe in woordeboeke ingesluit moet word om hulle
meer geskik te maak vir elementêre en intermediêre Mandarynse studente aan die
Universiteit van Stellenbosch in Suid-Afrika, sowel as in ander dele van die wêreld.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19925 |
Date | 03 1900 |
Creators | Wang, Mei |
Contributors | Gouws, R. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 161 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0037 seconds