Return to search

"Stealing the story, salvaging the she" : feminist revisionist fiction and the bible

Thesis (MA (English))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis analyses six novels by different women writers, each of which rewrites an originally
androcentric biblical story from a female perspective. These novels are The Red Tent by Anita
Diamant, The Garden by Elsie Aidinoff, Leaving Eden by Ann Chamberlin, The Moon under her
Feet by Clysta Kinstler, The Wild Girl by Michelle Roberts and Wisdom’s Daughter by India
Edghill. By classifying these novels as feminist revisionist fiction, this study considers how they
both subvert and revise the biblical narratives they are based on in order to offer readers new and
gynocentric alternatives. With the intention of establishing the significance of such an endeavor, the
study therefore employs the findings of feminist critique and theology to expose how the Bible, as a
sexist text, has inspired, directly or indirectly, many of the patriarchal values that govern Western
society and religion. Having established how biblical narratives have promoted and justified visions
of women as marginal, subordinate and outside the realm of the sacred, we move on to explore how
feminist rewritings of such narratives might function to challenge and transform androcentric
ideology, patriarchal myth and phallocentric theology. The aim is to show that the new and
different stories constructed within these revisionist novels re-conceptualise and re-imagine women,
their place in society and their relation to the divine. Thus, as the title suggests, this thesis
ultimately considers how women writers ‘steal’ the original biblical stories and transform them in
ways that prove liberating for women. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis analiseer ses romans deur verskillende vroue skrywers - romans wat die oorspronklik
androsentriese bybelse stories herskryf vanuit ’n vroulike perspektief. Die romans sluit in The Red
Tent deur Anita Diamant, The Garden deur Elsie Aidinoff, Leaving Eden deur Ann Chamberlin,
The Moon under her Feet deur Clysta Kinstler, The Wild Girl deur Michelle Roberts en Wisdom’s
Daughter deur India Edghill. Deur hierdie romans te klassifiseer as feministiese revisionistiese
fiksie, oorweeg hierdie studie hoe hulle die bybelse verhale waarop hulle gebaseer is, beide
ondermyn en hersien om sodoende lesers nuwe en ginosentriese alternatiewe te bied. Met die
voorneme om die betekenisvolheid van so ’n poging vas te stel, wend hierdie tesis dus die
bevindings van feministiese kritiek en -teologie aan om bloot te lê hoe die Bybel, as ‘n seksistiese
teks, baie van die patriargale waardes van die Westerse samelewing en godsdiens, direk of indirek,
geïnspireer het. Nadat vasgestel is hoe bybelse verhale sienings van vroue as marginaal,
ondergeskik en buite die sfeer van heiligheid bevorder en regverdig, beweeg die tesis aan om te
ondersoek hoe feministiese herskrywings van sulke verhale, androsentriese ideologie, patriargale
mite en fallosentriese teologie uitdaag en herskep. Die doelwit is om te wys dat die nuwe en
anderste stories saamgestel in hierdie revisionistiese romans, vroue, hul plek in die samelewing en
hul betrekking tot die goddelike, kan heroorweeg en herdink. Dus, soos die titel voorstel, oorweeg
hierdie tesis primêr hoe vroue skrywers die oorspronklike bybelse stories ‘steel’ en herskep op
maniere wat bevrydend vir vrouens blyk te wees.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5338
Date12 1900
CreatorsGoosen, Adri
ContributorsSteiner, Tina, Klopper, Dirk, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of English.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format115 p.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0024 seconds