Summaries in Afrikaans and Engish / There is at present a lack of consensus in the Educational
Psychological domain to a universal point of departure of a
uniform approach for Educational Psychologists. Educational
Psychologists have become increasingly aware that the
therapy and theories that they use for diagnoses and therapy
are not based on educational theories. They frequently fall
back on existing psychological schools of thought with the
result that very few of the educational theories feature
there in.
The purpose of this dissertation is therefore:
• To devise an accountable educational psychological theory
which will lead to the integrating of psychological and
educational insights.
• To devise diagnostic and research models to create an
accountable design in practice.
• To utilize the essence of
educational psychology
educational psychologists
for diagnoses and therapy. / Daar bestaan tans in die Opvoedkundige Sielkundige vakgebied
'n gebrek aan konsensus ten opsigte van 'n gemeenskaplike
vertrekpunt vir 'n eenheidsbenadering vir opvoedkundige
sielkundiges. Opvoedkundige sielkundiges het toenemend
daarvan bewus geword dat die terapie en teoriee wat hulle
gebruik vir diagnose en terapie nie gebaseer is op
opvoedkundige teoriee nie, maar gewoonlik terugval op
bestaande sielkundige skole en denkrigtings met die gevolg
dat baie min van die opvoedkundige teoriee daarin voorkom.
Die doel van die proefskrif is gevolglik om:
• 'n Verantwoordbare opvoedkundige sielkundige teorie: "Die
Relasieterapieteorie" daar te stel wat sal lei tot die
integrering van sielkundige- en opvoedkundige insigte.
• Diagnoserings- en navorsingsmodelle daar te stel ten
einde 'n verantwoordbare praktykontwerp te skep.
• Die Relasieterapieteorie in praktyk te veroperasionaliseer
om die opvoedkundige sielkundige essensies in die
praktyk in te dra en aan opvoedkundige sielkundiges 'n
gemeenskaplike vertrekpunt te gee vir diagnose en
terapie. / Psychology of Education / D.Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15773 |
Date | 11 1900 |
Creators | Pienaar, Emily |
Contributors | Jacobs, L. J. (Louis Jacobus), 1946- |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (241 leaves) : illustrations |
Page generated in 0.0016 seconds