Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study project was to research different consulting courses with
the primary goal to identify a general framework to be used for a consultancy
course. This framework will also serve to expand and support the current
consultancy course used by the University.
The initial goal was to get an understanding of the different skills required of a
successful consultant. Secondly, to identify a general framework the consultant
can use to understand a business problem, to solve it and to implement the
solution successfully. Ultimately this study project was to expand upon these skills
and framework to increase the consultant's cumulative knowledge.
Resistance and change were focused upon with the goal of giving the consultant a
set of skills to lead successfully. The skill of negotiation, identified by several
sources as an integral part of consultancy, was also discussed in detail.
The framework that has been identified is comprised of information gathering,
problem identification and solution, feedback to the client, scope, priorities and
estimates and lastly, implementation and engagement.
Several sources have been identified to support the consultant in finding further
information to ensure successful consultation endeavors. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studieprojek was om verskillende konsultasie kursusse te
ondersoek met die primêre doel om 'n raamwerk te identifiseer wat gebruik kan
word vir 'n konsultasie kursus. Dit sal dan ook dien as uitbreiding en aanvulling
tot die huidige konsultasie kursus wat deur die Universiteit aangebied word.
Spesifieke doelwitte was om eerstens die vaardighede wat suksesvolle
konsultasie vereis, te verstaan. Tweedens was dit om 'n algemene raamwerk te
identifiseer wat die konsultant kan toepas om 'n besigheidsprobeem te
verstaan, op te los en om die oplossing suksesvol te implementeer. Die verdere
doel van hierdie studieprojek was om dan verder uit te brei op daardie
vaardighede en raamwerk om die konsultant te ondersteun gedurende projekte.
Daar is klem gelê op die proses van verandering en weerstand met die doel om
die konsultant te help om dit suksesvol te lei. Die vaardighede van
onderhandeling, wat deur verskeie bronne as 'n integrale deel van konsultasie
geïdentifiseer is, is ook bespreek.
Die raamwerk wat geïdentifiseer is, is om inligting in te samel, probleme te
identifiseer en op te los, terugvoer aan die kliënt, omvang, prioriteite en
benaderings en laastens implementasie.
Verskeie bronne vir selfstudie is ook geïdentifiseer om die konsultant te
ondersteun om verdere kennis op doen om konsultasie projekte suksesvol te
voltooi.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50273 |
Date | 12 1900 |
Creators | Myburgh, Riette |
Contributors | Denton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 188 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds