Return to search

A psychometric investigation into the use of an adaptation of the Ghiselli predictability index in personnel selection

Thesis (Mcom)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The field of human resources involves continuous decision-making regarding the
matching of the workforce with the workplace, since this match determines individuals'
motivation to perform the actions associated with the workplace.
If, at the time of the decision, the decision maker could obtain information on end
performance, the chances of achieving the desired results would be increased. However,
personnel selection is complicated by the obvious fact that information on end
performance is not available at the time of the selection decision. All such decisions thus
involve predictions about people's performance. The classic validity model forms the
foundation of all prediction in as far as the strength of the relationship between the
predictor of performance and the actual performance determines the accuracy of the
predictor.
Over time, numerous possibilities have been considered on how to increase the
magnitude of this relationship as experienced through the validity coefficient, mostly
involving modifications and/or extensions to the standard regression model. An
interesting and challenging alternative to the usual multiple-regression based attempts
may be found in the work of Ghise11i (1956, 1960a, 1960b). He has chosen to improve
prediction directly through the development of a composite predictability index that
explains variance in the prediction errors resulting from an existing prediction model. It
would, however, appear as if the procedure has found very little, if any, practical
acceptance, partly attributed to the fact that the predictability index failed to significantly explain unique variance in the criterion when added to a model already containing one or
more predictors.
Resultantly, based on the Ghiselli idea, this research investigates the possibility of
modifying such a predictability index so that it does significantly explain unique variance
in the criterion when added to a model already containing one or more predictors. In
addition, the study investigates whether the expansion of the prediction model is
warranted by examining the effect the increase in subject predictability has on the
predictive validity of the selection procedure, as well as the monetary effect it has on the
utility of the procedure. Hypotheses are tested to determine the possibility of developing
an index from a personality measurement that shows a strong and significant correlation
with the residuals computed from the regression of the criterion on an ability predictor; to
determine if the addition of the index to an ability predictor significantly explains
variance in the criterion measurement that is not yet explained by the ability predictor
relationships, and to determine whether this ability is affected by the direction in which
the index has been developed. Furthermore, hypotheses are tested to determine the
increment on validity and selection utility.
The data for the analysis was obtained from Psytech (SA), where a validation study was
performed at the Gordon Institute of Business Science using the Apil-B ability test, the
Critical Reasoning Test Battery and the Organisational Personality Profile measurements
to predict the performance of 100 MBA students.
The results of the analysis confirmed Ghiselli' s earlier findings that the traditional
predictability index does not significantly explain variance in the criterion residual when
added to the selection battery. However, by modifying the Ghiselli procedure, the study
found that the index was able to significantly explain variance when added to a battery
already containing the predictor. When the index is based on the real values of the
residuals, the addition of the predictability index to the model significantly explains
unique variance in the criterion, but not so when based on the absolute values of the
residuals. It also indicated that the inclusion of the predictability index to the prediction model created a substantial increase in the validity of the selection procedure and that the
increase in validity translated into a noteworthy improvement in utility.
Conclusions are drawn from the obtained results and recommendations are made for
future research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Psigometriese Ondersoek na die Gebruik van 'n Aanpassing van die Ghiselli
Voorspellingsindeks in Personeelkeuring:
Die veld van menslike hulpbronne sluit 'n aaneenlopende besluitnemingsproses
aangaande die passing van die arbeidsmag met die werkplek in, aangesien hierdie passing
die individu se motivering met betrekking tot optredes wat met die werkplek geassossieer
word, bepaal.
lndien die besluitnemer ten tye van die besluitneming alreeds oor inligting rakende die
eindprestasie van die individu beskik, sal die moontlikheid verhoog word om die
gewenste resultate uit die besluitneming te verkry. Personeelkeuring word egter
gekompliseer deur die voor die hand liggende feit dat inligting rakende die eindprestasie
nie beskikbaar is ten tye van die keuringsbesluit nie. Alle besluite van hierdie aard sluit
dus voorspellings oor individue se prestasie in. Die klassieke geldigheidsmodel vorm die
basis van alle voorspellings gebaseer op die sterkte van die verwantskap tussen die
voorspeller van prestasie en die werklike prestasie van die individu.
Oor die jare is verskeie moontlikhede oorweeg om die sterkte van die hierdie
verwantskap soos uitgedruk deur die geldigheidskoëffisiënt te verhoog, hoofsaaklik deur
middel van aanpassings en/of verlengings van die standaardregressiemodel. 'n
Interessante en uitdagende alternatief vir die pogings gebaseer op meervoudige regessie
kan gevind word in die werk van Ghiselli (1956, 1960a, 1960b). Hy poog om
voorspelling direk te verbeter deur die ontwikkeling van 'n saamgestelde
voorspellingsindeks wat variansie verklaar in die voorspellingsfoute verkry uit 'n
bestaande voorspellingsmodel. Dit wil egter voorkom asof die voorspellingsindeks gefaal het om unieke variansie in die kriterium te verklaar wanneer dit toegevoeg word
tot 'n model wat alreeds een of meer voorspellers bevat.
Gebaseer op die Ghiselli-idee, ondersoek hierdie navorsing dus die moontlikheid om die
voorspellingsindeks aan te pas sodat dit beduidend unieke variansie in die kriterium
verklaar wanneer dit toegevoeg word tot 'n model wat alreeds een of meer voorspellers
bevat. Die studie ondersoek enersyds ook die regverdiging van die uitbreiding van die
voorspellingsmodel deur die impak van die verbetering in voorspelling op die
voorspellingsgeldigheid van die keuringsprosedure, en andersyds bestudeer dit ook die
monetêre effek op die nutwaarde van die prosedure. Hipoteses word getoets om die
moontlikheid van 'n indeks, wat uit 'n persoonlikheidsmeting ontwikkel, is en wat sterk
en beduidend met die residue wat uit die regressie van die kriterium op die
vermoënsvoorspeller bereken is, te bepaal. Daar word ook getoets of die toevoeging van
die indeks tot 'n vermoënsvoorspeller beduidende variansie in die kriteriummeting
verklaar wat nie alreeds deur die vermoënsvoorspeller verklaar word nie. Daar word
verder bepaal of hierdie vermoë geaffekteer word deur die rigting waarin die indeks
ontwikkel is. Verder word hipoteses getoets aangaande die impak op beide die
geldigheid en die nutwaarde van die keuringsprosedure.
Die data vir die analises is verkry by Psytech SA, waar 'n valideringstudie uitgevoer is by
die Gordon Institute of Business Science deur die gebruik van die Apil-B vermoënstoets,
die Critical Reasoning Test Battery en die Organisational Personality Profile metings om
die prestasie van 100 MBA studente te voorspel.
Die resultate van die analise bevestig Ghiselli se vroeëre bevindings dat die tradisioneel
ontwikkelde indeks nie beduidend variansie in die kriteriumresidue verklaar wanneer dit
toegevoeg word tot die keuringsbattery nie. Deur egter die oorspronklike Ghiselli
prosedure aan te pas word gevind dat die toevoeging van die indeks tot die
regressiemodel wel beduidend unieke variansie verklaar. Die vermoë van die indeks om
variansie te verklaar wanneer dit tot die battery toegevoeg word, is beduidend wanneer
die indeks gebaseer word op die werklike waardes van die residue, maar toon geen beduidendheid wanneer dit gebaseer word op die absolute waardes van die residue nie.
Die resultate dui ook daarop dat die insluiting van die voorspellingsindeks in die model
'n betekenisvolle toename in die voorspellingsgeldigheid van die keuringsprosedure
teweegbring, en dat die toename in voorspellingsgeldigheid vertaal na 'n substantiewe
styging in nut.
Gevolgtrekkings word uit die verkreë resultate afgelei, en aanbevelings vir toekomstige
navorsing word gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53288
Date03 1900
CreatorsTwigge, Liesle
ContributorsTheron, C.C., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format166 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds