Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Business continuity planning can be defined as the process of developing
advance arrangements and procedures that enable an organisation to respond to
an event in such a manner that critical business functions will continue with the
least interruption or essential change.
This study project guides one through an investigation of a business continuity
planning project in Media24, a large multi-national corporate based in South
Africa. As with most South African companies, Media24 has not done sufficient
planning in this regard till now. This study project will describe the methodology
followed during this project as well as extracts from interviews conducted with
numerous individuals at various management levels in this company. This study
project can assist any medium to large South African enterprise who is
considering a business continuity planning project. It endeavours to motivate and
convince the reader of the unquestionable grounds for business continuity
planning in any organisation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gebeurlikheidsbeplanning kan gedefinieer word as die proses om gevorderde
reëlings en prosesse in plek te stel om 'n organisasie te bemagtig om te kan
reageer op 'n voorval op so 'n manier dat die kritieke besigheidsfunksies kan
voortgaan met die kleinste moontlik steuring of onderbreking van hierdie
funksies.
Hierdie studieprojek lei mens deur die ondersoek van 'n
gebeurlikheidsbeplanning-projek wat aangepak was deur Media24, 'n
multinasionale firma gebaseer in Suid-Afrika. Soos met meeste Suid-Afrikaanse
besighede, het Media24 nog nooit 'n voldoende inisiatief aangepak tot nou nie.
Hierdie projek sal die metodologie beskryf wat gevolg is sowel as ekstrakte van
vele onderhoude wat gehou is met individue uit verskillende bestuursvlakke in
hierdie organisasie. Die doel van hierdie projek is om enige medium tot groot
Suid-Afrikaanse organisasie te ondersteun wat gebeurlikheidsbeplanning
oorweeg. Dit poog om die leser te motiveer en te oortuig van die onbetwisbare
argument vir gebeurlikheidsbeplanning in enige organisasie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50292 |
Date | 12 1900 |
Creators | Huysamer, Riaan |
Contributors | Smith, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 70 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds