Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The study project is aimed at providing an insight into the concept of
globalisation, its implications and the challenges for the unit trust industry in
South Africa. The purpose is to gain a better understanding of the evolution of
the unit trust industry, offshore investment, regulations in South Africa and the
influence of these on the unit trust industry.
Globalisation is influencing the way industries operate across all spectrums of
business. The unit trust industry in South Africa is no exception to this rule. The
unit trust industry has developed slowly over the years, but globalisation is
forcing the industry to change much more rapidly. In this century the unit trust
industry will be faced with challenges that could involve the development of new
strategies.
Globalisation is synonymous with the rapid acceleration of economic acrossborder
transactions. Geographic location and time constraints are no longer
major obstacles, because knowledge has become increasingly mobile due to
globalisation. Technological advances and the dissemination of information lie at
the heart of globalisation. The primary globalisation process is characterised by a
continuously reinforced interaction between political, economic and technological
factors. Reasons why people would invest in a unit trust are discussed, as well as the
major players in the industry. The importance of regulatory legislation is
discussed by examining the present Act and the two new proposals. The writer
aims to indicate that the effects of globalisation have serious implications and
present exciting challenges for the industry.
The study refers to numerous articles and interviews with people in the industry.
It makes the role of globalisation in the unit trust industry of South Africa clear
and understandable. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oogmerk van die werkstuk kan primêr soos volg saamgevat word: om insig te
verkry rakende die begrip "globalisering", en om die gepaardgaande implikasies
en uitdagings vir die effektetrust bedryf in Suid-Afrika te ondersoek.
Voorafgaande dui dus op die daarstel van 'n beter begrip rakende die evolusie
van die effektetrustbedryf, buitelandse beleggings, regulasies in Suid-Afrika en
die invloed daarvan op die bedryf.
Globalisering beïnvloed die wyse waarop alle bedrywe die besigheidswêreld
benader. Die effektetrustbedryf in Suid-Afrika is geen uitsondering op die reël
nie. Die effektetrustbedryf het oor die afgelope jare stadig ontwikkel, maar
globalisering verplig dit om vinniger te verander. In hierdie eeu gaan die bedryf
voor verskeie uitdagings te staan kom, met die gevolg dat nuwe strategieë
ontwikkel moet word.
Globalisering is sinoniem met die versnelling van ekonomiese transaksies oor
landsgrense heen. Geografiese ligging en tydbeperkings sal in die toekoms nie
meer groot hindernisse wees nie, omdat kennis meer beweeglik geword het as
gevolg van globalisering. Tegnologiese vooruitgang en die verspreiding van
informasie is die dryfkrag van globalisering. Die primêre globaliseringsprosesse word gekenmerk deur 'n deurlopend versterkte interaksie tussen politieke,
ekonomiese en tegnologiese faktore.
Daar word gekyk na die redes waarom mense in effektetrusts sal belê, asook
die belangrikste rolspelers in die bedryf. Die belangrikheid van die wet wat die
bedryf beheer word bespreek deur te kyk na die huidige wet en ook na die twee
voorgestelde wette. Die skrywer poog om aan te dui dat die effek van
globalisering sekere implikasies vir die bedryf het en ook opwindende uitdagings
vir die bedryf bied.
Die studie verwys na verskeie artikels en onderhoude met mense in die bedryf.
Dit maak die rol van globalisering in die effektetrust bedryf in Suid-Afrika duidelik
en verstaanbaar.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51778 |
Date | 12 1900 |
Creators | Vogel, Frederik J. |
Contributors | Roux, A., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 104 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds