Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This research project focuses on the relevance of outsourcing in construction project
management companies, and will be conducted in the field of project management,
for it is closely related to matrix management and other project management
elements.
The primary aim of this study is to review and summarise some of the more important
literature on outsourcing published in various sources during the past decade. Similar
literature related to project management would also be studied in order to relate the
mostly generic articles on outsourcing to the field of Project Management. A number
of general conclusions will be drawn on the basis of similarities encountered in the
various published works.
The research is divided into the following sections:
• An introduction, explaining the relationship between outsourcing, project
management and a construction project management company.
• The definition of a construction project management company. This entails a
description of a construction project management company and the
organisational structure of such a company. The properties and advantages of a
matrix organisation structure are also discussed, because of the close
resemblance between a construction project management company's
organisational structure and that of a pure matrix organisation structure.
• The definition of outsourcing, to enable the reader to comprehend the title of this
research project. The difference between outsourcing and traditional
subcontracting is explained, and drivers of the outsourcing process are identified.
• The relevance of outsourcing in construction companies is then investigated. This
involves the study of the formulation and implementation of a successful
outsourcing strategy, the establishing of core and non-core activities and the
outsourcing of these activities, specifically in a construction project management
company.
• The relationship between outsourcing and project success is then studied. In this
process, both project success and the critical success factors are investigated and defined that are crucial to the successful implementation of an outsourcing
strategy, together with its advantages and disadvantages.
• All stakeholders play an important role in the implementation of an outsourcing
strategy. It is therefore important to define the roles of the directors, operations
manager, resource manager and project managers in this process.
• In conclusion emphasis is placed on the fact that all construction companies will
have to adopt this strategy or a similar one to become a true virtual construction
company, thus a construction project management company, if their aim is to be
successful by international standards. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studieprojek fokus op die toepaslikheid van uitkontraktering in konstruksieprojekbestuurmaatskappye.
Die studie sal onderneem word in die veld van
projekbestuur aangesien dit in nou verband staan met matriksbestuur en ander
projekbestuur elemente.
Die hoofdoel van die studie is om van die belangrikste literatuur oor hierdie
onderwerp wat oor die afgelope dekade gepubliseer is, te bestudeer en op te som.
Soortgelyke literatuur oor projekbestuur sal ook bestudeer word om die onderwerp
van toepassing te maak op projekbestuur, aangesien die artikels oor uitkontraktering
meestal generies van aard is. Gevolgtrekkings sal gemaak word na aanleiding van
ooreenkomste tussen die verskillende gepubliseerde werke.
Die studieprojek sal verdeel word in die volgende gedeeltes:
• 'n Inleiding wat die verband aantoon tussen uitkontraktering, projekbestuur en 'n
konstruksie-projekbestuurmaatskappy.
• Die definisie van 'n konstruksie-projekbestuurmaatskappy. Dit behels onder meer
'n beskrywing van 'n konstruksie-projekbestuurmaatskappy en die
organisasiestruktuur van so 'n maatskappy. Die eienskappe en die voordele van
'n matriks-organisasiestruktuur word ook bespreek, aangesien daar 'n sterk
ooreenkoms is tussen die organisasiestruktuur van 'n konstruksieprojekbestuurmaatskappy
en 'n suiwer matriks-struktuur.
• Uitkontraktering word gedefinieer sodat die leser 'n geheelbeeld kan skep t.o.v.
die titel van hierdie studieprojek. Die verskil tussen uitkontraktering en
tradisionele subkontraktering word verduidelik en die drywers van uitkontraktering
word geidentifiseer.
• Die toepaslikheid van uitkontraktering in konstruksie-projekbestuurmaatskappye
word dan ondersoek. Die studie omvat die formulering en toepassing van 'n
suksesvolle uitkontrakteringstrategie, die bepaling van kern en nie-kern
aktiwiteite, en die uitkontraktering van hierdie aktiwiteite, spesifiek in die geval
van 'n konstruksie-projekbestuurmaatskappy.
• Die verband tussen suksesvolle uitkontraktering en projeksukses word ook
ondersoek. In die proses word projeksukses, die kritieke suksesfaktore met die toepassing van 'n uitkontrakteringstrategie en die voor- en nadele van
uitkontraktering gedefinieer en ondersoek.
• Alle aandeelhouers speel 'n belangrike rol in die toepassing van 'n
uitkontrakteringstrategie. Dit is dus belangrik om die rol van die direkteure,
operasionele bestuurder, hulpbronbestuurder en die projekbestuurders te
definieer en te identifiseer.
• In die slotsom van die studieprojek word beklemtoon dat alle konstruksieprojekbestuur-
maatskappye hierdie of 'n soortgelyke strategie sal moet volg
indien hulle in die toekoms suksesvol wil wees.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52014 |
Date | 12 1900 |
Creators | Venter, J. J. (Johan Jacobus) |
Contributors | Brown, C., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 46 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0027 seconds