Return to search

An evaluation of the information-processing approach of knowledge management

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The study involves research of secondary data in the field of knowledge
management. It investigates the different perspectives of how
knowledge can be managed. The complexity of knowledge requires
different approaches for different organisations in a variety of
industries. The complexity of this field has resulted in a number of
acceptable as well as unacceptable knowledge management
approaches. In the study the two predominant conflicting perspectives
of knowledge management is discussed.
The information-processing perspective suggests that knowledge can
be effectively managed through the use of information technology. The
emphasis is on the capabilities of information technology with little
reference to the human and cultural issues. The opposing knowledgecentric
perspective emphasises that a knowledge initiative requires
fundamental change that affects the strategy, structure, culture and
processes within an organisation. The goal is to create an environment
that is conducive to knowledge creation and sharing.
In the study these contrasting perspectives are investigated. Analysis of
the main points of contention provides insight into faulty assumptions
that affect the credibility of an approach. The first primary area of
dispute relates to the understanding of knowledge and information.
According to the information processing approach knowledge and
information are similar. Therefore knowledge can be managed with
information processing tools. Advocates of the knowledge-centric
approach disagree with this assumption. They believe that knowledge
sharing and creation are subject to human interaction and creativity,
and not technological systems.
A clear definition and description of knowledge and information is
provided. It is apparent from this discussion that there is a vast difference between information and knowledge. It is therefore false to
suggest that knowledge and information can be managed with
information management tools.
The analysis of the factors that limit the capabilities of information
management tools to provide knowledge management solutions
indicates that technology merely plays an enabling role in knowledge
management. Humans play the fundamental role in creating new
knowledge and sharing existing knowledge. The information-processing
perspective is therefore flawed, for knowledge and information cannot
be equated and therefore information-processing tools cannot be used
to manage knowledge. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie gebruik sekondêre data in die veld van kennisbestuur.
Verskillende perspektiewe of benaderings tot kennisbestuur word
ondersoek. Die kompleksiteit van kennis noodsaak dat verskillende
benaderings vir verskillende organisasies gevolg moet word. Die
resultaat is dat daar 'n verskeidenheid van aanvaarbare sowel as
onaanvaarbare benaderings tot kennisbestuur is. In hierdie studie word
die twee primêre teenoorgestelde perspektiewe van kennisbestuur
bespreek.
Die inligtingsverwerkingsbenadering se standpunt is dat
kennis effektief bestuur kan word deur die gebruik van
inligtingstegnologie. Die vermoëns van inligtingstegnologie word
beklemtoon terwyl min aandag aan kulturele en menslike aspekte betee
word. Die opponerende kennis-georiënteerde benadering beklemtoon
dat 'n kennisbestuursinisiatief fundamentele veranderinge in die
strategie, struktuur, kultuur en besigheidsprosesse van 'n organisasie
vereis. Die doel is om 'n omgewing daar te stel waarin die skep en deel
van kennis vrylik kan geskied.
In die studie word die kontrasterende perspektiewe van kennisbestuur
ondersoek. 'n Analise van die hoof konflikareas verskaf insig in
foutiewe afleidings wat gemaak word. Foutiewe afleidings bevraagteken
die kredietwaardigheid van 'n benadering. Die eerste primêre area van
konflik kan toegeskryf word aan verskillende interpretasies van kennis
en inligting. Volgens die inligtingsverwerkingsbenadering is kennis en
inligting dieselfde. Kennis kan dus effektief bestuur word deur
tegnologie wat geskik is vir die bestuur van inligting. Die kennisgeoriënteerde
benadering beskou hierdie afleiding as foutief.
Ondersteuners van hierdie benadering is van mening dat die deel en
skep van kennis afhanklik is van menslike interaksie en kreatiwiteit, nie
tegnologiese stelsels nie. 'n Duidelike definisie en beskrywing van kennis en inligting word
voorgelê. Dit is duidelik uit hierdie bespreking dat daar 'n definitiewe
verskil bestaan tussen inligting en kennis. Die aaname dat kennis en
inligting deur dieselfde tegnologie bestuur kan word, is dus foutief.
Die analise van die faktore wat die vermoëns van tegnologie beperk om
kennisbestuursoplossings te verskaf, maak dit duidelik dat tegnologie
nie kennisbestuursprobleme kan oplos nie. Mense speel die
fundamentele rol in die skepping van nuwe kennis en die deel van
bestaande kennis. Die inligtingsverwerkingsbenadering tot
kennisbestuur sal dus nie optimale gebruik van kennisbronne verseker
nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53260
Date12 1900
CreatorsBoshoff, Jacques
ContributorsFouche, B., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format62 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0195 seconds