Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Information technology (IT) has an impact on the accomplishments of the entity
(Kaselowski, 2008:83). Traditionally, public sector entities struggle to gain any value
from the IT environment and regularly overspend on IT projects.
In South Africa the Third King Report on Corporate Governance (King III) introduced
‘The governance of IT’ (IODSA, 2009) applicable to both private and public sector
entities.
Although generic IT frameworks such as ITIL and COBIT exist and are used by
private and public entities to govern the IT environment, public sector entities require
a specific IT governance framework suited to the unique characteristics and
business processes of the public sector entity. Taking into account the unique nature
of the public sector entity, the purpose of this study was to assist public sector
entities in their IT governance efforts through the development of a framework to be
used to govern IT effectively, since sufficient guidance for the public sector does not
exist.
Leopoldi (2005) specifically pointed out that a top-bottom framework could be limiting
for entities operating in a diverse field and having complicated organisational
structures, both characteristics integral to the public sector environment. Since a topbottom
and a bottom-top approach fulfil different purposes, both are needed for IT
governance in the public sector entity.
By combining the two approaches and focusing on the unique environment of the
public sector entity, a governance framework can be established. This will ensure
that insight has been gained into the IT environment and the business processes
and that true alignment between the business and the IT environment for the public
sector entity has been achieved. This framework developed will assist the public sector entity in governing the IT
environment unique to this industry and will equip public sector management with a
framework to govern IT more effectively, while under pressure of public scrutiny. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Informasietegnologie (IT) het 'n impak op die prestasies van 'n entiteit (Kaselowski, 2008:83).
Openbare sektor entiteite sukkel tradisioneel om enige voordeel uit die IT-omgewing te
behaal en oorspandeer gereeld op IT-projekte.
Die Derde King Verslag oor Korporatiewe Beheer (King III) het beheerbeginsels vir IT
omskryf wat vir beide die private en openbare sektor entiteite in die Suid-Afrikaanse konteks
toepaslik is (IODSA, 2009).
Alhoewel generiese IT raamwerke, soos ITIL en COBIT, deur beide private en openbare
sektor entiteite gebruik word om die IT-omgewing te beheer, benodig openbare sektor
entiteite 'n toepaslike IT-beheerraamwerk wat die unieke eienskappe en besigheidsprosesse
van die openbare sektor entiteit ondersteun. Die fokus van hierdie navorsing was gerig op
die identifisering van ’n IT-beheerraamwerk vir die openbare sektor, om openbare sektor
entiteite te ondersteun in die beheer van IT. Aangesien die aard van ’n openbare sektor
entiteit verskil van dié van ’n private sektor entiteit, moet die beheer wat toegepas word ook
verskillend van aard wees en geen toepaslike riglyne vir die openbare sektor is tans
beskikbaar nie.
Entiteite wat in 'n diverse omgewing bedryf word en aan 'n komplekse organisatoriese
struktuur blootgestel is, mag moontlik deur gebruik te maak van 'n top-bodem
beheerraamwerk beperk word (Leopoldi, 2005). Beide hierdie eienskappe is integraal tot
openbare sektor entiteite. 'n Top-bodem en bodem-top beheerraamwerk vervul
verskillende funksies en in die openbare sektor is beide aanslae noodsaaklik vir die beheer
van IT.
Deur gebruik te maak van ’n gekombineerde aanslag en op die unieke eienskappe verwant
aan die openbare sektor entiteite te fokus, kan effektiewe beheerraamwerk ontwikkel
word. Dit sal verseker dat insig in die IT-omgewing en die besigheidsprosesse verkry is en
dat belyning tussen die besigheid en die IT-omgewing vir die openbare sektor bereik is. Die beheerraamwerk wat ontwikkel is sal die openbare sektor entiteit ondersteun om die IT omgewing,
uniek aan die sektor, doeltreffend te beheer. Die openbare sektor is blootgestel
aan skrutinering en bestuur sal nou toegerus wees met 'n beheerraamwerk om die IT
omgewing meer effektief te bestuur.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18007 |
Date | 12 1900 |
Creators | Terblanche, Judith |
Contributors | Boshoff, W. H., Butler, R., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Accountancy. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 66 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds