Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 1949. / INLEIDING: Enige denker wat die geskiedenis van die filosofie bestudeer, gee daarmee te kenne dat die geskiedenis van die filosofie meer is as bloot 'n ry van aaneengeskakelde dog verwerpte sisteme. Die geskiedenis van die filosofie is nie 'n museum van historiese kuriositeite, wat vir die huidige denker van geen waar is nie. In die geskiedenis van die filosofie vind die denker die probleme terug waarmee hy homself ook besig hu alhoewel hierdie probleme steeds in 'n ander verband of vanuit 'n ander gesigspunt gestel is. Die geskiedenis van die filosofie is 'n leerskool vir elke denker. Die feit dat die geskiedenis van die filosofie 'n leerskool vir elke denker is, op wat ter punt van die geskiedenis hy ook staan, hou egter verskillende implikasies in.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/56375 |
Date | 06 1900 |
Creators | Oosthuizen, Daniel Charl Stephanus |
Contributors | Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Philosophy. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 136 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0017 seconds