Return to search

Deceptive message production in TshiVenda

Thesis (DLitt (African Languages))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Specific deceptive messages in Tshivenda were collected and subsequently analysed
according to a methodology which is regularly used in deceptive message production. Forty
deceptive messages were randomly collected from the following persons: teenage males and
females and adult males and females.
The main findings of the study can be summarized as follows:
The respondents gave nine categories of reasons for their deceptive messages. The person
involved in these deceptions are the deceivers (six categories of people) and the persons
who have been deceived (seven categories of people).
Extensive arguments have been utilized to strengthen the deceptive messages i.e. a total of
225 arguments.
Various cues to deception have been extensively used i.e. 12 cues to deception which have
been used 252 times. The four groups of people above have used these cues almost
equally i.e. 61-65 cues per group.
Cultural issues within deception have been given attention and nine different cultural issues
have been found which have been used 46 times.
The success rate of deception is not equal between the groups. The two female groups
have a success rate of 75% while the male groups have a success rate of only 35%.
Various other issues within message production in general have also received attention, i.e.
plans which have been made to deceive as well as the complexity, type and quality of the
plans. The action in deception has also been given attention, specifically message
production and emotional appeals. Of the message effects mention can be made of
relational and emotional effects, competence, appropriateness and effectiveness as well as
politeness. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Spesifieke misleidende of bedrieglike boodskappe in Tshivenda is bymekaar gemaak en
vervolgens ontleed volgens 'n metodologie wat algemeen gebruik word In misleidende
boodskappe. Veertig misleidende boodskappe is van oral versamel van die volgende
persone: jeugdige mans en vrouens, en volwasse mans en vrouens,
Die hoof bevindinge van die studie kan soos volg saamgevat word:
Die respondente het nege kategorieë van redes gegee vir hulle misleidende boodskappe.
Die persone betrokke in hierdie misleidings is die misleier of bedrieër (ses kategorieë van
mense) en die persone wat mislei is (sewe kategorieë van mense).
Heelwat argumente is gebruik om die misleidende boodskappe te versterk, d.i. 'n totaal van
225 argumente.
Verskeie aanwysings vir misleiding is ekstensief gebruik, d.i. 12 aanwysings vir misleiding is
252 kere gebruik. Die vier groepe deelnemers hierbo het hierdie aanwysings omtrent ewe
veel gebruik, d.i. tussen 61 - 65 aanwysings per groep.
Kulturele aangeleenthede in misleiding het ook aandag gekry en nege verskillende kulturele
sake is gevind in die dialoë wat altesame 46 keer gebruik is.
Die sukseskoers van misleiding is nie ewe sterk tussen die groepe nie. Die twee vroulike
groepe het 'n sukseskoers van 75% terwyl die manlike groepe 'n sukseskoers van slegs 35%
het.
Verskeie ander sake in boodskapproduksie oor die algemeen is ook onder die loep geneem
w.o. planne wat gemaak is om te mislei, asook die kompleksiteit, tipe en kwaliteit van die
planne. Die handeling in misleiding het ook aandag geniet, spesifiek boodskapproduksie en
emosionele aangeleenthede in misleiding. Van die boodskapeffekte kan melding gemaak
word van die relasionele en emosionele effekte van misleiding, kompetensie, toepasllkheid
en effektiwiteit sowel as beleefdheid in misleiding.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1369
Date12 1900
CreatorsSikhwari, Matodzi Godfrey
ContributorsDlali, M., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0123 seconds