Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The management of information has become an important field in the current business
world. It is therefore not only important for organisations to gather data and information,
but to convert this data and information into usable intelligence to improve their business.
Now, more than ever, it is true that in business knowledge is power, or more specifically.
the application of knowledge in developing new skills, innovation, creativity and human
capital. This leads to the concept of business intelligence, the conversion of data and
information to intelligence. Business intelligence can assist organisations to reach their
information goals, as well as to implement and execute the corporate strategy. Some of
the main business categories business intelligence can help drive include: revenue
increases; profit increases; customer satisfaction; decrease in cost and risk; and market
share gain.
Business intelligence can be described as the marriage of business analysis and
technology. It is important to recognise that there is more than one dimension to business
intelligence and that it not only comprises of technology. Business intelligence can
provide insight into what happened (the past), what is happening (the present) and what is
likely to happen (the future). It further supports corporate performance management, the
latest thinking on performance management.
This study illustrates not only the value business intelligence can bring to organisations,
but also the challenges in implementing business intelligence solutions, and the path
organisations could follow to achieve a successful business intelligence implementation.
Organisations should first understand what value business intelligence can deliver to the
organisation, before they begin their business intelligence initiative. The value to the
organisation should be well articulated to ensure continuous support from the top
management and alignment with the overall corporate direction and strategy. The overall
maturity of the organisation, also viewed from a systems perspective, plays an important
role and organisations should not try to do too much too soon. The evolution diagram and
business intelligence maturity model can guide organisations to understand their current
status to make the right decision on the amount of change the organisation can manage in
the implementation of the business intelligence solution.
Organisations should be cognisant of the challenges to overcome in implementing a
business intelligence solution. These challenges are significant aspects of the initiative.
The business intelligence transformation roadmap, including the business intelligence
implementation approach, will guide organisations through these challenges to ensure a
successful implementation for the organisation.
This study proves that business intelligence can add value to organisations if it is
implemented as proposed in this document. The main objective of the study has been
achieved, namely the development of a complete strategy to implement business
intelligence. The study includes a holistic approach to business intelligence in the form of
a business intelligence transformation roadmap. The roadmap can be used to engage
executives in business intelligence implementations to help sell new initiatives or
improve current business intelligence initiatives. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van inligting is vandag 'n belangrike studieveld in die sakewereld. Daarom
het dit noodsaaklik geword dat organisasies nie net data en inligting inwin nie, maar ook
hierdie data en inligting in bruikbare intelligensie omskep ten einde hul besighede te
bestuur en te verbeter. Nou, meer as ooit tevore, is dit in die sakewereld waar dat kennis
mag is, of meer spesifiek, die toepassing van kennis in die ontwikkeling van nuwe
vaardighede, innovasie, kreatiwiteit en menslike kapitaal. Dit lei tot die konsep van
besigheidsintelligensie - die verandering van data en inligting in intelligensie.
Besigheidsintelligensie kan organisasies help om hul inligtingsdoelwitte te bereik, en ook
bydra tot die implementering en uitvoering van die korporatiewe strategie. Die
hoofbesigheidskategorieë wat besigheidsintelligensie kan verbeter, is onder meer:
inkomsteverhoging; winsverhoging; klientediens; kostebesnoeiing; risikoverlaging;
asook 'n verhoging van markaandeel.
Besigheidsintelligensie kan beskryf word as die samevoeging van besigheidsanalise en
tegnologie. Daar moet onthou word dat besigheidsintelligensie meer as een dimensie het.
Tegnologie is nie al dimensie nie. Besigheidsintelligensie kan insig bied in wat gebeur
het (die verlede), wat tans gebeur (die hede) en wat moontlik gaan gebeur (die toekoms).
Verder ondersteun besigheidsintelligensie korporatiewe prestasiebestuur, die nuutste
denke oor die prestasiebestuur van organisasies.
Hierdie studie beklemtoon nie slegs die waarde wat besigheidsintelligensie kan toevoeg
nie. maar ook die uitdagings in die toepassing van die tipe stelsels, asook hoe
organisasies dit suksesvol kan toepas. Organisasies moet eers die waarde wat
besigheidsintelligensie kan toevoeg, verstaan voordat met die besigheidsintelligensie inisiatief
begin word. Die waarde wat dit vir die organisasie inhou, moet baie goed
verduidelik word om seker te maak dat die topbestuurspan die besigheidsintelligensie inisiatief
ondersteun en dit op koers hou met die oorkoepelende korporatiewe rigting en
strategie. Die ontwikkelingsvlak van die organisasie speel 'n belangrike rol in die rigting
wat die besigheidsintelligensie implementering moet volg en die organisasie moet nie te
veel te vinnig probeer doen nie. Die evolusie diagram en die model vir die
besigheidsintelligensie-vlakke van ontwikkeling kan as riglyn dien om die huidige status
van die organisasie te bepaal om sodoende die regte besluite te neem oor die mate van
verandering wat die organisasie kan hanteer. Organisasies moet bewus wees van die
uitdagings wat oorkom moet word in die toepassing van 'n besigheidsintelligensie oplossing.
Hierdie uitdagings vorm 'n baie belangrike aspek van die
besigheidsintelligensie-initiatief. Die besigheidsintelligensie transformasiepadkaart
insluitende die implementering benadering, sal die organisasie deur die uitdagings lei ten
einde 'n suksesvolle besigheidsintelligensie-implementering vir die organisasie te
verseker.
Hierdie studie bewys dat besigheidsintelligensie vir organisasies waarde kan toevoeg
indien dit geimplementeer word soos wat in die dokument voorgestel word. Die hoofdoel
van die studie is bereik, naamlik die ontwikkeling van 'n volledige strategie oor die
toepassing van besigheidsintelligensie in 'n organisasie. Die studie sluit in 'n holistiese
benadering tot besigheidsintelligensie in die vorm van 'n besigheidsintelligensie
transformasiepadkaart. Die padkaart, asook die model vir die vlakke van ontwikkeling
kan die organisasie deur die implementering lei. Die padkaart kan gebruik word om
uitvoerende hoofde by die besigheidsintelligensie-inisiatiewe te betrek om sodoende
nuwighede te help vestig of die huidige inisiatiewe te verbeter.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50282 |
Date | 12 1900 |
Creators | Arndt, Reinhardt |
Contributors | Fourie, L. C. H., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 117 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0031 seconds