Return to search

Die bepaling van 'n bestuursinligtingstelsel vir die ondersteuning van die effektiewe bestuur van Kromco

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 1992. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the exercise is to acquire a thorough knowledge of Kromco's business requirements, to create a high level datamodel, a data entity model and to determine the priorities of the different systems which will lead to an effective management information system. To acquire the desired information and strategy within a limited period of time, use was made of questionnaires, focus groups, personal interviews, value chain analysis, critical success achievements and information in use. The desired information requirements and information systems have been evaluated against the information and systems presently available. The present management information system does not fulfil the needs of a successful management information system and therefore it has been suggested that a computer be obtained. The same information is used by different departments. To prevent duplicating transactions, use must be made of a databasis. The designing of the database does not form part of this worksheet and further investigation is necessary. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwit van die werkstuk is om 'n deeglike begrip van Kromco se besigheidsbehoeftes te verkry deur die daarstelling van 'n hoe vlak datamodel, 'n data entiteitmodel en die prioriteitsbepaling van die verskillende stelsels wat sodoende tot 'n effektiewe bestuursinligtingstelsel sal lei. Om die verlangde inligting en strategie binne die kort tydsbestek te kry is daar gebruik gemaak van vraelyste, fokusgroepe, persoonlike onderhoude, waardeketting-ontledings, kritieke suksesbepalings en bestaande inligting in gebruik. Die verlangde inligtingsbehoeftes en -stelsels is geevalueer teenoor die inligting en -stelsels wat tans beskikbaar is. Die bestaande bestuursinligtingstelsel voldoen nie aan die vereistes van 'n suksesvolle bestuursinligtingstelsel nie en die aanbeveling is om n eie rekenaar te kry. Dieselfde inligting word deur verskillende departemente gebruik. Daarom moet daar gebruik gemaak word van n databasis om duplisering van transaksies te vermy. Die databasisontwerp vorm nie deel van hierdie werkstuk nie en verdere navorsing moet daarop gedoen word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5728
Date03 1900
CreatorsSmit, Sybrand
ContributorsBrown, C. J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.002 seconds