Return to search

Tourism-focused micro-enterprises in the Eastern Cape : problems and progress in an African perspective

Thesis (MDF)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this research project has been to investigate support provision for tourism-focused
micro-enterprise development in the Eastern Cape Province of South Africa, and to evaluate the
effectiveness of available support in assisting emerging micro-entrepreneurs to break into the
tourism industry. General trends in the tourism sector are discussed, in relation to the province as a
whole and more specifically concerning the areas in which research was undertaken, highlighting
prospects for potential growth of the sector and its contribution to the local economy. Results of a
survey undertaken among Eastem Cape tourism micro-enterprises are presented, and findings
further explored through in-depth case studies and a sector sub-survey of crafters. Currently
available support programmes are then assessed in terms of their relevance for the microenterprise
sector and constraints identified. The research reveals that although the volume of
assistance available may appear to be great, little of real significance is currently reaching
emerging micro-entrepreneurs. Recommendations for future programmes to more effectively
address the needs of tourism-focused micro-entrepreneurs are made. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die projek ondersoek ondersteunjngsmaatre~ls vir kleinsake in die toerismebedryf van die
Ooskaap en evalueer die doeltreffendheid van bestaande ondersteunings ten voordele van
opkomende mikro-ondernemings. Teen die agtergrond van die toerismebedryf in die Ooskaap val
die klem van die studie op die sogenaamde Wild Coast asook op Mdantsane/Ooos-London.
Algemene tendense in die toerismesector word bespreek, sowel wat die provinsie betref asook,
meer spesifiek, die ondersoekgebiede. Die uitslae van 'n opname onder Ooskaapse mikroondernemers
word uitgespel en bespreek, aangevul deur enkele gevallestudies en 'n
sektoropname onder 'n groep kunsflyt-ondernemers. In die lig van die insette word bestaande
hulpprogramme evalueer vir hulle toepaslikheid met betrekking tot mikro-ondernemers en die
struikelblokke wat deur hulle ondervind word. Uit die evaluasies blyk dit dat, nieteenstaande die
groot diversiteit van programme, min ondersteuning werklik die beoogde groep -beginners" bereik.
Aanbevelings word gemaak met die oog op die teikengroep in die Ooskaap, maar word ook gemik
op die wyer debat oor toerismebevordeirng by die opkomende kleinskaalbedrywe dwarsoor Afrika.
Terwyl Suid-Afrika staan voor 'n deurbraak van (swart) kleinsake ondernemings in die toerisme
sektor sal so 'n deurbraak in ander Afrikalande heelwat langer neem en inisi~el heel selektief
ptaasvind.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20748
Date03 1900
CreatorsBamber, Sarah
ContributorsThomas, W. T., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds