Return to search

The influence of control mechanisms on urban form : some urban design implications

Thesis (MS en S)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The urban designer works within an environment characterized by constraints.
Control mechanisms are part of these constraints. They were created out of
necessity because the control of the urban environment became strained as
cities grew in size. In the beginning control mechanisms regulated the urban
environment to create better public safety. This objective evolved to include
aesthetics and sustainability of the environment. Controls, however, tended to
become standardized and were often blindly applied irrespective of changed
circumstances and contexts.
Control mechanisms include inter alia height, density, bulk, and aesthetic
controls, which can be applied to regulate form, space and behavioural or
activity patterns. These control mechanisms generally embrace a system of
codes embodied in legislation enforceable in law. Urban designers should
realize and take full advantage of the potential of the law as an urban design
control element.
This study examines the nature of control mechanisms as applied to town
planning in general and urban design in particular and their efficacy in
achieving and maintaining a range of human and social objectives. To this
end, attention is paid to examining historical precedent, examples reflecting
different cultures and approaches and resultant urban forms. On the basis of
the aforementioned this study aims to identify a range of urban design
principles and to propose suggestions as to how control mechanisms as part
of a system of law can best be applied.
A case study of central business district sites in Durbanville, Western Cape is
researched. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die stadsontwerper funksioneer binne 'n omgewing wat gekenmerk word deur
beperkings. Beheermeganismes maak deel uit van hierdie beperkings. Dit het
ontwikkel uit noodsaak, want die beheer van die stedelike omgewing het
onder druk gekom soos stede in grootte toegeneem het. Aanvanklik het die
beheer-maatreëls die stedelike omgewing gereguleer om sodoende openbare
veiligheid te verseker. Hierdie doel het egter ontwikkel om estetiese ontwerp
en volhouding van die omgewing in te sluit. Maatreëls het egter geneig om
gestandardiseer te raak en is dikwels blindelings toegepas ongeag die
omstandighede en konteks.
Beheermeganismes sluit inter alia hoogte, volume en estetiese kontrole in wat
aangewend kan word om vorm, ruimte en gedrags- of aktiwiteitspatrone te
reguleer. Hierdie beheermeganismes omsluit gewoonlik 'n stelsel van kodes
wat vervat is in wetgewing, afdwingbaar deur die wet. Stadsontwerpers
behoort die potensiaal van sodanige wetgewing te besef en tot hul voordeel te
benut as 'n beheer element in stedelike ontwerp.
Hierdie studie ondersoek die aard van beheermeganismes soos aangewend
in stadsbeplanning oor die algemeen en stedelike ontwerp in die besonder en
hul doeltreffendheid in die bereiking en handhawing van 'n reeks menslike en
sosiale doelstellings. Aandag word in die studie gegee aan die ondersoek van
historiese voorbeelde, voorbeelde wat verskillende kulture weerspieël en
verskillende benaderingswyses en gevolglike stadsvorme. Gebaseer op die
voorafgaande, wil hierdie studie 'n reeks van stedelike ontwerp beginsels
identifiseer en voorstelle aan die hand doen hoe beheermeganismes as deel
van die wetgewingstelsel, op die mees doeltreffende wyse aangewend kan
word.
Persele in die sakekern van Durbanville, Wes- Kaap word as gevallestudie
nagevors.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53127
Date03 1900
CreatorsSchutte, Corli
ContributorsWelch, T. C., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Sustainable Development Planning & Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format204 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds