Return to search

Assessment centres : a comparison of trait ratings and task ratings for predicting managerial performance / Taksentrums : 'n vergelyking van trekstellings en taakstellings in die voorspelling van bestuursprestasie

Summaries in Afrikaans and English / In teenstelling met die takseersentrumteorie het navorsing getoon dat takseersentrum trektellings nie oor verskillende situasies stabiel is nie. Hierdie bevindinge mag 'n aanduiding wees van 'n lae konstrukgeldigheid van takseersentrums. Navorsers het tot die gevolgtrekking gekom dat navorsingsresultate nie die aanname ondersteun dat takseersentrums dimensietellings
genereer wat trekke weerspieel nie. Dit het navorsers laat bespiegel of take (d.w.s. oefeninge), eerder as trekke (d.w.s. dimensies) as 'n basis gebruik behoort te word om takseersentrumbeoordelings te maak. Die doel van die studie was om te bepaal of takseersentrum
trektellings beter voorspellers van werksprestasie van bestuurders is as taaktellings. Die studie sluit 97 blanke middelvlakbestuurders van 'n Suid Afrikaanse diensorganisasie in. Geen verskille is tussen die voorspellingsgeldighede van trekgebaseerde en taakgebaseerde tellings verkry nie (r = 0,087 vir beide tellings). Oorsake vir die gebrek aan verskille tussen die
voorspellingsgeldighede is bespreek. / In contrast to assessment centre theory, research has shown that assessment centre trait
ratings are not stable across different situations. This may be an indication of the
relatively low construct validity of assessment centres. Researchers concluded that
research results did not support the assumption that assessment centres generate
dimensional ratings that represent traits and speculated whether tasks (i.e. exercises)
should be used as a basis for making assessment centre ratings, rather than traits (i.e.
dimensions). The aim of the study was to determine whether assessment centre task ratings are
better predictors of managerial job performance than trait ratings. The study included 97 white
middle-level managers of a South African service organisation. No difference was obtained
between the predictive validities of traits ratings and task ratings (r = 0,087 for both
ratings). Causes for the lack of differences between the predictive validities were
discussed. / M. A. (Industrial Psychology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16931
Date06 1900
CreatorsHeindl, Werner Andreas
ContributorsKriek, H. J. (Hendrik Jacobus)
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (xiv, 142 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds