Return to search

Letterkunde en die reg : die verhoor as romangegewe in enkele tekste van Andre P. Brink

Summaries in Afrikaans and English / In hierdie navorsingsverslag word die representasie van die reg en die verskynsel van die verhoor as romangegewe in enkele tekste van André P. Brink ondersoek. Die studie vind plaas binne die interdissiplinêre konteks van die reg en die letterkunde. Die studie:
(i) fokus op die rol wat die reg in die literêre teks vervul;
(ii) ondersoek uitbeeldings van die verhoor soos wat dit in Brink se romankuns aangetref word; en (iii) ondersoek die fiksionalisering van historiese en dokumentêre regsbronne met spesifieke verwysing na sekere eksemplariese Brink-­‐romans. / In this research report, representations of the law and of the trial, as embedded in certain novels by André P. Brink, are explored. The study is structured within the interdisciplinary field of law and literature. This study: (i) focuses on the role of law within the literary text;
(ii) explores the legal delineation of a trial in novels by Brink; and
(iii) explores the fictionalisation of historic and documentary judicatory resources with specific reference to exemplary texts by Brink. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/18482
Date12 1900
CreatorsGrobler, Susanna Elizabeth
ContributorsLemmer, Erika
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Formatapplication/pdf

Page generated in 0.0016 seconds