Return to search

Managing diversity in the amalgamated City of Tygerberg : an evaluation

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This research assignment is intended to evaluate the current strategies employed by the City of
Tygerberg to manage diversity and its related aspects namely change management,
organisational development and organisational culture and thus to identify possible shortcomings
in the current strategies employed by the City of Tygerberg and make possible suggestions for
improvement.
Considering its aim, boundaries have been defined in the research assignment by identifying
four areas of concern to be addressed namely diversity management, change management,
organisational development and organisational culture.
The review of the theoretical perspectives of diversity management, change management,
organisational development and organisational culture within the organisational context is also
intended to review theory on the identified areas of concern with the aim of creating
understanding by the City of Tygerberg for the challenges presented by diversity.
The historical background of the organisation in question, the City of Tygerberg, is discussed as
well as its vision and envisaged future, with the aim of establishing the corresponding mission
and goals to be achieved by the organisation. The relevant legislation which refers to the
importance of diversity management and the organisational policies in place addressing the
various aspects related to diversity are also reviewed.
In order to collect data the researcher designed a self-administered questionnaire which was
distributed to the various members of the target group namely the Chief Executive Officer,
Manager Human Resources, Manager Training and Development and the Director of
Administration.
The findings of the research process are then used to make possible suggestions and
recommendations for addressing the identified possible shortcomings, with the intention of
strengthening the existing methods employed the City of Tygerberg. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel met hierdie navorsingsprojek is evaluering van die bestaande strategiee toegepas deur
die Stad Tygerberg vir diversiteitsbestuur en verwante aspekte soos die bestuur van verandering,
organisasie-ontwikkeling en organisasiekultuur om sodoende moontlike tekortkominge in die
bestaande strategiee te identifiseer en moontlike voorstelle vir verbetering te maak.
In aansluiting by die doel is daar ter afbakening vier relevante terreine vir ondersoek
geidentifiseer, te wete, diversiteitsbestuur, veranderingsbestuur, organisasie-ontwikkeling en
organisasiekultuur. Die oorsigtelike beskouing van die teoretiese perspektiewe rakende
diversiteitsbestuur, veranderingsbestuur, organisasie-ontwikkeling en organisasiekultuur binne
die organisatoriese konteks is ook gerig op teoriehersiening betreffende die geidentifiseerde
terreine ter wille van begripskepping by die Stad Tygerberg vir uitdagings gesteI deur diversiteit.
Die historiese agtergrond van die ter sprake organisasie, die Stad Tygerberg, word bespreek,
asook sy visie en beoogde toekoms, met die oog op daarstelling van 'n verbandhoudende missie
en doelwitte vir verwesenliking deur die organisasie. Die relevante wetgewing met betrekking
tot die belangrikheid van diversiteitsbestuur en die organisatoriese beleide van toepassing op die
verskillende verwante aspekte van diversiteit word ook in oënskou geneem.
Met die oog op data-insameling het die navorser 'n vraaglys ontwerp wat versprei is na
verskillende lede van die teikengroep, naamlik, die Hoofuitvoerende Beampte, die Hoof
Menslike Hulpbronne, die Hoof Opleiding en Ontwikkeling en die Direkteur Administrasie.
Die bevindings van die navorsingsproses is gebruik om moontlike voorstelle en aanbevelings vir
aanspreking van die geidentifiseerde moontlike tekortkominge te maak, met die oog op
verstewiging van die bestaande metodes toegepas deur die Stad Tygerberg.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49390
Date12 1900
CreatorsNombakuse, Ntombikayise Ethel
ContributorsVan Wyk, B., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format61 p. : col. maps
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds