Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Search and Rescue is an essential service provided by States and Militaries to
search for, locate and rescue survivors of accidents and incidents. Civil Search and
Rescue utilizes a system of well-trained professionals or volunteers, an effective
Search and Rescue organization, supported by industry and other providers of
infrastructure and assets. The service is rendered to save the lives of civilian
individuals in imminent danger of losing their lives. Military (Combat) Search and
Rescue is provided by militaries to save the lives of military practitioners in a similar
predicament. In addition, Search and Rescue is performed over land and over the
sea.
All forms of Search and Rescue rely on capable, specialized assets for efficiency en
affectivity. Assets are specified and chosen on the grounds of various factors,
amongst others operating environment, operational profile, performance and special
abilities.
This thesis has determined the need for a Search and Rescue asset, capable of
performing effective and efficient Search and Rescue over the entire national
maritime Search and Rescue Region, up to the Region extremities. An analysis was
performed to prove this deficit, and quantify the key performance and special
equipment requirements for such an asset. An analysis was also performed which
proves that an Unmanned Aircraft System should be an ideal choice to meet this
need. Finally, an Unmanned Aircraft System concept was specified that could
potentially meet this need. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Soek en Redding is ‘n essentiële diens wat deur State en militêre organisasies
gebied word om oorlewendes van ongelukke en insidente te soek, op te spoor en na
veiligheid te bring. Siviele Soek en Redding maak gebruik van ‘n stelsel van goedopgeleide
professionele persone, sowel as vrywilligers, asook ‘n effektiewe Soek en
Reddingsorganisasie, ondersteun deur die industrie en ander voorsieners van
infrastruktuur en toerusting. Derglike dienste word daargestel om die lewens van
siviele persone, wie se lewens in gevaar is, te red. Militêre Soek en Redding word
deur militêre organisasies daargetel om die lewens van militêre persone, wie in
gevaar is, te red. Soek en Redding word oor land sowel as oor die see uitgevoer.
Alle vorms van Soek en Redding maak staat op die beskikbaarheid van
gespesialiseerde toerusting met gespesialiseerde gebruiksaanwending, vir
maksimale effektiwiteit en doeltreffendheid. Toerusting word gekies op grond van
verskeie faktore, onder meer die gebruiksomgewing, operasionele profiele, verlangde
prestasie en spesiale vermoëns.
Hierdie tesis het die behoefte aan ‘n gespesialiseerde Soek en Redding platform, wat
die vermoë het om effektiewe en doeltreffende Soek en Redding uit te voer oor die
hele nationale Soek en Redding Gebied, tot en met die ekstreme daarvan, vasgestel.
‘n Analise is uitgevoer om hierdie tekortkoming uit te wys, asook om die sleutel
prestasie- en gespesialiseerde toerustingbehoeftes vir so ‘n platform te kwantifiseer.
‘n Verdere analise is uitgevoer om te bewys dat ‘n Onbemande Vliegtuig die beste
opsie sou wees vir ‘n platform om aan hierdie behoeftes te voldoen. Ten slotte is ‘n
konsep vir ‘n Onbemande Vliegtuig Stelsel voorgetsel wat potensieël hierdie
behoefte sou kon vervul.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6720 |
Date | 03 1900 |
Creators | Meredith, Andre Paul |
Contributors | Jones, T., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 1 v. (various pagings) : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0022 seconds