Return to search

African leadership and the role of the presidency in African conflicts : a case study of Uganda's president Yoweri Museveni

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2012. / Includes bibliography / ENGLISH ABSTRACT: As a wave of political uprisings swept across North Africa since January 2011, ridding the region
of longstanding autocratic leaders, presidents in Sub-Saharan Africa were still imprisoning
opposition leaders, deploying military and police to clamp down on protest, and promising their
citizens change - all this in a bid to avoid being ousted by their own people.
Leadership has long been the main constraint on political and economic progress in Africa. This
study analyses African leadership and especially the role of the presidency as a cause of conflict
and instability in Africa.
The modern-day African president might no longer be the absolute autocrat from yesteryear, but
he still rules with awesome power and vast state resources at his disposal. African leaders have
assumed an imperial character; many regard themselves as largely above the law; accountable to
no one and entitled to remain in power or to pass the sceptre to their offspring. Due to this rather
imperial character, conflict has been inevitable in Africa.
As a theoretical basis the study proposes a framework for analysing leaders’ behavioural patterns
that contribute to conflict and instability domestically as well as regionally. Six relevant
behavioural patterns are identified: political deprivation, patronage and clientelism,
personalisation of power, use of the military, staying to office, underdevelopment and conflict.
Additionally, and as a case study, this framework is applied to Uganda’s president Yoweri
Museveni. Each of the six behavioural patterns are analysed and evaluated in relation to
Museveni’s rule of the past 25 years. Applying the framework demonstrates how Museveni
contributed to conflict across the region in Somalia, Sudan, Kenya and the Democratic Republic
of the Congo (DRC). Museveni is found to be a power point man in the region and his imperial
nature is likely to contribute to future instability and conflict in Uganda and the Great Lakes
region.
The study also addresses the genesis of the imperial African leader and investigates why, despite
waves of democratisation and the expulsion of a few autocratic rulers in Africa in the late 1990s,
the imperial character still persist today. Constitutional limitations are found to be one of the major reasons why absolute powers end up being vested in the hands of the president. Lack of
proper separation of powers, and a culture conducive to suppressing the legislature and
parliamentary role, provides additional reasons for this phenomenon.
Furthermore, both internationally and locally, the leadership deficit in Africa is drawing
continuing attention and even funding. However, in order for Africa to make progress in
eradicating poor and unaccountable leadership, local initiatives should be further encouraged.
The African Union Peer Review Mechanism and the African Charter on Elections, Democracy
and Governance are discussed as two African initiatives; also the Mo Ibrahim Index and Prize
are evaluated. Although all three these initiatives are admirable in theory, they have failed to
deliver because real commitment to action is lacking in most African countries.
A speedy and conclusive solution to the problem seems unlikely because of the complex nature
of humans and their environment. Thus, the aim of this study is to make a contribution to the
scholarly body of work regarding the causes of African conflict, focusing on the African
presidency as one cause of such conflict in Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vanaf Januarie 2011 het ’n vlaag politieke opstande Noord-Afrika getref waartydens weggedoen
is met langdurige outokratiese leiers. In Afrika Suid van die Sahara het heersers egter steeds
opposisieleiers opgesluit en militêre- en polisiemagte ontplooi om opstande die hoof te bied,
terwyl vae beloftes aan die bevolking gemaak word oor moontlike veranderinge.
Swak Afrika-leierskap word dikwels beskou as ‘n belangrike faktor wat politieke en ekonomiese
vooruitgang op die vasteland strem. Hierdie studie analiseer leierskap in Afrika, veral die rol wat
die president speel in die skepping van konflik en onstabiliteit.
Die hedendaagse Afrika-leier mag dalk nie meer voorkom as die absolutistiese outokraat van die
verlede nie, maar hy regeer steeds met oorweldigende mag en ekstensiewe staatshulpbronne tot
sy beskikking. Dit is duidelik dat die Afrika-leier dikwels ‘n imperiale karakter aanneem en
homself verhewe ag bo die wet. In welke geval hy dus geen verantwoording hoef te doen aan
enige ander party nie. Die hoofdoelwit blyk dikwels te wees om beheer te behou. Die
gevolgtrekking wat gemaak kan word, is dat die imperiale karakter van die Afrika-president tot
konflik kan lei. Die teoretiese basis van hierdie studie bied ’n raamwerk om die leiers van Afrika
se gedragspatrone te bestudeer wat aanleiding kon gee tot onstabilitiet asook interne-en
streekskonflik.
Ses gedragspatrone is geïdentifiseer om hierdie proefskrif te illustreer: politieke vervreemding;
beskermheerskap en kliëntilisme; personalisering van mag; gebruik van militêre mag om aan
bewind te bly; gebrek aan ontwikkeling en konflik.
In besonder word hierdie raamwerk toegepas op die president van Uganda, Yoweri Museveni, as
‘n gevallestudie. Hierdeur word aangedui hoe Museveni bygedra het tot konflik, nie net in
Uganda nie, maar inderwaarheid ook in Somalië, Sudan, Kenia en die Demokratiese Republiek
van die Kongo (DRK) tydens sy bewind van die afgelope 25 jaar.
Museveni word allerweë beskou as die “sterkman” in die streek en sy imperiale karakter sal heel
waarskynlik ook in die toekoms bydra tot onstabiliteit en konflik in Uganda en die Groot-
Merestreek. Hierdie studie spreek ook die oorsprong van die imperiale Afrika-leier aan en ondersoek
waarom, ten spyte van die sterk strewe na demokrasie en die omverwerping van outokratiese
leiers in Afrika in die laat 1990s, die imperiale karakter van sodanige leiers steeds kan
voortbestaan.
Konstitusionele beperkings word beskou as een van die hoofredes waarom totale mag in die
hande van ‘n president beland. Gebrek aan behoorlike verdeling van mag en ‘n kultuur
bevorderlik vir die onderdrukking van die wetgewende en parlementêre funksies, is bydraende
redes vir hierdie verskynsel. Verder ontlok die tekortkominge van Afrikaleierskap plaaslik en
internasionaal heelwat aandag en selfs befondsing. Die ideaal sou egter wees dat Afrika
aangemoedig moet word om tot ‘n groter hoogte plaaslike inisiatiewe te gebruik om swak en
onbevoegde leierskap te verwerp. Die African Union Peer Review Mechanism en die African
Charter on Elections, Democracy and Governance word gesien as twee nuttige Afrikainisiatiewe.
Ook die Mo Ibrahim Index and Prize word geëvalueer. Alhoewel al drie inisiatiewe
in teorie goed blyk te wees, het dit misluk as gevolg daarvan dat ‘n verbintenis tot aksie ontbreek
in die meeste Afrika lande.
Waarskynlik is geen spoedige of permanente oplossing vir die konflik moontlik nie – grotendeels
weens die kompleksiteit van mense en hulle omgewing. Dus is die doel van hierdie studie om ‘n
bydrae te maak tot akademiese navorsing betreffende die oorsake van konflik in Afrika en dan
spesifiek hoe die institusionele aard van leierskap in Afrika fungeer as ‘n bydraende oorsaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20401
Date03 1900
CreatorsBotha, Maryke
ContributorsSwart, G., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format86 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0032 seconds