Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT:The historical Apartheid policy caused a lack ofinterest in metropolitan management
in South Africa. Metropolitan management mainly focussed on limiting the
accessibility ofthe non-white population to economic activities in urban areas. White
institutions directed the intra-urban structure of urban areas to maintain their dominant
economic, social and political position in the South African community.
Increasing urbanization and constitutional changes in South Africa since 1991,
together with international theoretical developments, necessitated a reconsideration
of the nature of metropolitan management. For this purpose the objectives of
metropolitan management were reformulated and industrial location was identified as
an instrument in metropolitan management to increase the accessibility to economic
activities. Itwas also determined that the non-establishment of industries intraditional
non -white urban areas and the long distances between workplace and residential areas
in North Gauteng limited the accessibility to non-whites.
The New Institutional Approach, which serves as the theoretical starting point in this
study, emphasises the role of rival individuals and interest groups in determining the
intra-urban structure. An analysis of the role of primarily white individuals and
interest groups, namely the community, the local and central governments, and the
industrial entrepreneur, showed that the local and central governments played a
determining role in establishing the intra-urban structure of the study area. The
approach of the community and industrial entrepreneurs was mostly directed towards
their own private interests and the inaccessibility of the study area for non-white
population groups did not concern them.
The institutions of the town councillors and officials of the local governments
originated from exogenous institutions which were enforced on local governments from
the central government and endogenic institutions which derived from a long
tradition of urban planning. These institutions do not relate to the realities of the
South African community and therefore a new institutional framework for decisionmaking
on intra-urban structure was needed.
Although this study only concerns one metropolitan area, the study area manifests all
the characteristics of a typical Apartheid city in South Africa and the conclusions can
be used in the reformulation of metropolitan management for most areas in South
Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die historiese Apartheidsbeleid het veroorsaak dat metropolitaanse bestuur in Suid-
Afrika nie veel aandag gekry het nie. Metropolitaanse bestuur was grootliks gerig op
die beperking van die toeganklikheid van nie-blanke bevolkingsgroepe tot ekonomiese
aktiwiteite in stedelike gebiede. Blanke instellings het die intra-stedelike struktuurvan
stedelike gebiede gerig om huloorheersende ekonomiese, sosiale en politieke posisie
in die Suid-Afrikaanse samelewing te handhaaf.
Toenemende verstedeliking en konstitusionele verandering in Suid-Afrika sedert 1991,
tesame met internasionale teoretiese ontwikkelinge, het 'n herbesinning oor die aard
van metropolitaanse bestuur genoodsaak. Vir doeleindes hiervan is die doelstellings
van metropolitaanse bestuur herformuleer en is fabrieksvestiging as 'n instrument in
metropolitaanse bestuur geïdentifiseer om die toeganklikheid tot ekonomiese
aktiwiteite te verhoog. Daar is bepaal dat die gebrek aan fabrieksvestiging in die
tradisionele nie-blanke stedelike gebiede en die groot afstande tussen werks- en
woonplek in Noord-Gauteng toeganklikheid vir nie-blankes beperk het.
Die Nuwe Institusionele Benadering, wat as 'n teoretiese vertrekpunt vir die studie
dien, beklemtoon die rol van mededingende indiwidue en belangegroepe in die
bepaling van die intra-stedelike struktuur. In Ontleding van die rol van hoofsaaklik
blanke indiwidue en belangegroepe, nl. die gemeenskap, die plaaslike en sentrale
owerhede, en die fabrieksondernemer, het getoon dat die plaaslike en sentrale
owerhede 'n bepalende rol gespeel het in die vasstelling van die intra-stedelike
struktuur van die studiegebied. Die gemeenskap en fabrieksondernemers se
benadering was grootliks gerig op hul eie partikuliere belang en die ontoeganklikheid
van die studiegebied vir nie-blanke bevolkingsgroepe was nie vir hulle ter sake nie.
Die instellings van die stadsraadslede en amptenare van plaaslike owerhede het lVontstaan
uit eksogene instellings wat op plaaslike owerhede vanaf die sentrale
owerheid afgedwing was en endogene instellings wat uit In lang stedelike
beplanningstradisie ontstaan het. Dié instellings hou nie verband met die realiteite van
die Suid-Afrikaanse gemeenskap nie en daarom word Innuwe institusionele raamwerk
vereis waarbinne besluitneming oor die intra-stedelike struktuur kan plaasvind.
Hoewel hierdie studie slegs In gevallestudie van een metropolitaanse gebied is,
openbaar die studiegebied al die eienskappe van die tipiese Apartheidstad in Suid-
Afrika en die gevolgtrekkings kan gebruik word in die herformulering van die aard van
metropolitaanse bestuur vir die meeste gebiede in Suid-Afrika.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51699 |
Date | 12 1900 |
Creators | Lotter, Johan C |
Contributors | McCarthy, C. L., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Economics. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 482 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds