Return to search

A strategic financial planning model

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This report contains a strategic management model to assess the impact on the EVA тм
of the individual business units and the consolidated group total of a Company, when
manipulating any of the key business drivers. The model has been designed to deliver
a solution to the end-user that is simple to operate and presents graphical outputs to
enhance understanding and interpretation. The sensitivity analysis, the EVA тм tree and
the financial statements are presented in Excel.
A simulation technique is used to forecast NOPAT values from a set of key drivers. The
theories used to construct the model are explained and a hypothetical example is
provided. The appendices also provide the concept of EVA тм, simulation techniques,
list of assumptions and model instructions. The report is comprehensive enough to
allow the reader to develop, implement and test a model of this nature. Opportunities
for further research are also provided. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie bevat 'n strategiese bestuursmodel om die impak van individuele
besigheidseenhede op ekonomiese waardetoevoeging (Engels: EVA тм) en die
gekonsolideerde groeptotaal van 'n maatskappy, wanneer enige een van die sleutel
besigheidsdrywers gemanipuleer word, te bepaal. Die model is ontwerp om 'n
eenvoudige oplossing vir die eindgebruiker te verskaf en verskaf grafiese uiteensettings
om verstaanbaarheid en interpretasie te vergemaklik. Die sensitiwiteitsanalise,
ekonomiese waardetoevoegingsontleding en die finansiële state word in Excel
weergee.
'n Simulasie tegniek is gebruik om NOPAT waardes van 'n stel sleutel drywers te
voorspel. Die teorieë wat gebruik is om die model saam te stel, word aan die hand van
'n hipotetiese voorbeeld wat voorsien word, verduidelik. Die aanhangsels voorsien die
konsep EVA тм, simulasie tegnieke, 'n lys van aannames en instruksies vir die model.
Die verslag is volledig genoeg om die leser in staat te stel om 'n model van hierdie aard
te ontwikkel, te toets en te implementer. Voorstelle vir verdere navorsing word voorsien.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49669
Date12 1900
CreatorsElijah, J. J.
ContributorsBurger, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format76 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds