Residential property developers face an ever-increasing problem of disposing of their newly built
residential premises. The problem exists because of an oversupply of residential property and a
decrease in property sales over the past few years.
The VAT consequences of such a change in use of a property could have catastrophic implications
for the property developer in terms of cashflow. In the 2010 budget speech, the Minister of Finance
of South Africa acknowledged that harsh VAT legislation exists.
The aim of this study is to determine a way of amending South African VAT legislation to
accommodate property developers during the period when residential properties are temporarily let
out.
It was concluded that South Africa’s current VAT legislation with regard to change in use of
residential properties is far worse than that of New Zealand and Australia, but that the proposed
amendments will offer some degree of relief. The situation, even after implementing the
amendments to legislation, will still not give sufficient relief and another solution is put forward for
consideration. / Residensiële eiendomsontwikkelaars staar toenemende probleme met die verkoop van hulle nuutgeboude
residensiële eiendomme in die gesig. Die probleem het ontstaan weens die toenemende
beskikbaarheid van residensiële eiendomme in die mark, sowel as die afname in die eiendomsmark
die afgelope paar jaar.
Die BTW-gevolge van sodanige verandering in gebruik van ʼn eiendom mag katastrofiese gevolge
vir die eiendomsontwikkelaar inhou wat betref kontantvloei. In die 2010-begrotingsrede het die
Minister van Finansies van Suid-Afrika erken dat problematiese BTW wetgewing bestaan.
Die doel van hierdie studie in om te bepaal in watter mate die Suid-Afrikaanse BTW-wetgewing
verander kan word ten einde eiendomsontwikkelaars te akkommodeer gedurende die periode waarin
hulle eiendomme tydelik uitverhuur word.
Daar is gevolglik vasgestel dat Suid-Afrika se BTW-wetgewing met betrekking tot die verandering
in gebruik deur eiendomsontwikkelaars erger is as die wetgewing in Nieu-Seeland en Australië,
maar dat die voorgestelde wetswysigings ietwat van ʼn verligting sal bied. Die situasie, selfs ná die
implementering van die wetswysigings, sal steeds nie voldoende verligting bied nie en ʼn ander
oplossing word voorgestel. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2012. / Taxation / Unrestricted
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/30707 |
Date | 26 March 2012 |
Creators | Klein, A.E. (Abraham Eduard) |
Contributors | Du Preez, Hanneke |
Publisher | University of Pretoria |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Rights | © 2012, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
Page generated in 0.0024 seconds