Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: "Value adding process design" entails two underlying concepts, namely
"business process" and "value adding":
Business process:
According to Dr Michael Hammer (Hammer, 1999), the recognised father of
process thinking, a business process is an "organised group of related
activities that together create customer value". The focus in the process is not
on individual units of work, which by themselves accomplish nothing for a
customer, but rather on an entire group of activities that, when effectively
brought together, create a result that customers value.
Value adding:
The concept of "value adding" can be defined in different ways depending on
the receiver of the value (shareholders, customers or employees). From a
shareholder perspective, value adding can be measured by using EVA
(Economic Value Added).
EVA is a measure of economic profit generally meaning that a positive EVA
indicates that value has been created, whereas a negative EVA means value
has been destroyed.
The perspective from which process improvement is addressed is the value
that is added for the customer, but always with the constraint of not negatively
impacting the EVA of the organisation.
Value adding process design:
"Value adding process" design entails the design of a business process or
interrelated business processes to ensure that employee and customer needs
are satisfied, whilst creating value for shareholders. The objective of this study is to develop a methodology and supporting tools
to enable a organisation to make the transition from being task focused to
becoming a truly process organisation.
The approach that is proposed is the Rynmar VAP Diagnostic Tool. The
approach consists of 5 phases, best explained by the metaphor of building a
house:
• Setting the stage (phase 0) is identifying the need for a house, i.e. being
unhappy with the current situation to an extent that one has the burning
desire to change surrounding, even if it will cost a lot of time, effort and
financial resources.
• Visioning (phase 1) is drawing an artist impression of the house. It
involves thinking what the new house should look like, for example do I
want a Cape-Dutch house with thatched roof and white walls, or an Italian
design with tiled roof and off-white walls. Visioning is the magnetic force
that one holds on to whenever the question is asked: "Is it worth the
effort?"
• Design Process (phase 2) entails applying different techniques to draw
an architectural design of the firstly the current processes, followed by the
future process that will meet the different aspects of the vision.
• Prototype & Build (phase 3) involves firstly building a small scale model
of the house to test and improve the design made in phase 3, followed by
building the actual house.
• Train & Implement (phase 4) firstly entails training the different people in
the skills required by the new process design and then implementing the
process under careful guidance of the project team, i.e. moving into the
house.
• Continuous Improvement (phase 5) involves continuously improving the
process to ensure that incremental performance improvement is
achieved, which will lead to a dramatic cumulative improvement over time. / AFRIKAANSE OPSOMMING: "Waarde toegevoeging proses ontwerp" behels twee onderliggende konsepte,
naamlik "besigheidsproses" en "waarde toevoeging":
Besigheidsproses:
Volgens Dr Michael Hammer (Hammer, 1999), die erkende vader van
prosesdenke, kan 'n besigheidsproses definieer word as 'n georganiseerde
groep van aktiwiteite wat gesamentlik waarde skep vir 'n kliënt. Die fokus in
die proses is nie op individuele komponente van werk nie, wat individueel niks
vir die gebruiker kan vermag nie, maar eerder op 'n geïntegreerde groep van
aktiwiteite wat, indien effektief gegroepeer word, waarde skep vir 'n kliënt.
Waarde toevoeging:
Die konsep "waarde toevoeging" kan op verskillende maniere gedefinieer
word afhangende van die ontvanger van die waarde (aandeelhouers, kliënte
of werknemers). Vanuit die perspektief van 'n aandeelhouer word waarde
toevoeging gemeet deur gebruik te maak van EVA ("Economic Value
Added').
EVA is 'n maatstaf van ekonomiese wins, wat daarop neerkom dat 'n
positiewe EVA aandui dat waarde geskep (toegevoeg) is, terwyl 'n negatiewe
EVA beteken dat waarde verwoes is (waardevermindering).
Prosesverbetering word gevolglik daarop gerig om waarde toe te voeg vir 'n
kliënt, maar altyd onderhewig daaraan dat dit 'n positiewe impak op die EVA
van die organisasie sal hê.
Waarde toegevoegde proses ontwerp:
"Waarde toegevoegde proses ontwerp" behels die ontwerp van 'n
besigheidsproses of verwante besigheidprosesse wat sal verseker dat daar
aan die behoeftes van werknemers en kliënte voldoen word en terselftertyd
dat waarde geskep word vir aandeelhouers. Die doelwit van hierdie studie is om 'n metodologie en ondersteunende
gereedskap te ontwikkel wat 'n organisasie in staat stel om die transformasie
te maak van 'n taak-georiënteerde na 'n ten volle proses-georiënteerde
organisasie. Die benadering wat voorgestel word is die Rynmar VAP model.
Die benadering bestaan uit vyf fases en kan verduidelik word aan die hand
van die metafoor om 'n huis te bou:
• Definieer 'n platform vir verandering (fase 0) is om die behoefte te
identifiseer om 'n huis te bou, naamlik om ontevrede te wees met die
huidige situasie tot so 'n mate dat 'n brandende begeerte bestaan om iets
daaraan te doen, selfs al kos dit tyd, moeite en finansies.
• Skep van 'n prosesvisie (fase 1) is om 'n kunstenaarsvoorstelling te
maak van die huis. Dit sluit in hoe die nuwe huis moet lyk, byvoorbeeld 'n
Kaaps-Hollandse huis met 'n grasdak en wit mure. 'n Visie is die
magnetiese aantrekkingskrag wat 'n organisasie aan vasklou wanneer die
vraag gevra word: "Is dit die moeite werd?"
• Proses ontwerp (fase 2) behels die toepassing van verskillende tegnieke
om 'n argitekstekening van eerstens die bestaande prosesse te maak,
gevolg deur die ontwerp van toekomstige prosesse wat die visie sal
verwesenlik.
• Prototipering & bou (fase 3) behels die bou van 'n klein skaalmodel van
die huis om die ontwerp te toets en verbetering aan te bring, gevolg deur
die werklike bou van die huis.
• Opleiding & implementering (fase 4) behels eerstens die opleiding van
die betrokke partye, gefokus op die vaardighede wat benodig word om die
nuwe proses te implementer. Vervolgens word die proses implementeer
onder die waaksame oog van die projekspan, naamlik om in die huis in te
trek.
• Kontinue verbetering (fase 5) behels die kontinue verbetering van die
proses wat sal verseker dat inkrementele verbetering behaal word, wat lei
tot dramatiese verbetering opgebou oor tyd.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52442 |
Date | 03 1900 |
Creators | Brandt, Rynier |
Contributors | Denton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 122 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0056 seconds