Return to search

The noun and the dictionary in Tshivenda

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The lemmatisation of nouns in African and Non-African language dictionaries is
investigated with a view to account for the development of a theoretical framework of
how nouns could be lemmatised in a Tshivenda monolingual dictionary.
Within the African language dictionaries two traditions exist for lemmatisation of nouns:
the stem or root system and the word system. Dictionaries belonging to the Nguni
languages enter nouns according to the letter of the root or stem and this has been
followed because of the presence of a preprefix in these langauges. Languages like
Venda, Tsonga and Sotho usually enter nouns in the dictionary under the first letter of the
prefix if present.
In African languages the morphological and syntactic category noun is exactly the same.
With syntax and morphology the category noun is presented by the root or stem of the
noun with prefixes added as inherent semantic and grammatical features of such nouns.
So, the exact entry in a dictionary has to be considered form the view point of the
syntactic and morphological category only. Taking these considerations into account a
case can be made for the treatment of nouns in dictionaries. In a Tshivenda monolingual
dictionary nouns are entered as head of the noun phrases (NPs); thus indicating the
syntactic operation of the noun outside the context of a sentence. In other instances the
syntactic operations are indicated within the context of a sentence and this information is
indicated within a dictionary implicitly or covertly by means of illustrative examples.
Nouns in these dictionaries may appear with two and or more than two arguments.
Semantically, the noun Halwa in a Tshivenda monolingual dictionary may have two
arguments: firstly it may mean "an intoxicating drink" and secondly it may refer to "a
container for holding beer". Thus the noun in African language dictionaries, Tshivenda in particular, could be
represented syntactically morphologically and semantically. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die lemmatisering van naamwoorde in Afrika- en nie-Afrikatale woordeboeke is
ondersoek om 'n teoretiese raamwerk te ontwikkel vir die lemmatisering van
naamwoorde in 'n Tshivenda eentalige woordeboek.
Binne die Afrikatale woordeboek bestaan twee tradisies vir die lemmatisering van
naamwoorde: die stamsisteem en die woordsisteem. Woordeboek vir die Ngunitale skryf
naamwoorde in volgens die eerste letter van die stam: Dié stelsel is toegepas weens die
teenwoordigheid van 'n voorprefiks in hierdie tale. Tale soos Venda, Tsonga en Sotho
neem gewoonlik naamwoorde in die woordeboek op onder die eerste letter van die
prefiks, as daar een is.
In die Afrikatale is die morfologiese en sintaktiese kategorie naamwoord presies
dieselfde. Die naamwoord word deur die stam of wortel verteenwoordig en van prefikse
vergesel ter aanduiding van bepaalde semantiese en grammatikale kenmerke.
Die presiese inskrywing in 'n woordeboek word bepaal deur die sintaksiese en
morfologiese kategorie. Baie aandag moet dus gegee word aan die aard van die
behandeling van naamwoorde in woordeboeke. In 'n Tshivenda eentalige woordeboek,
word naamworde opgeneem as kern van die naamwoordstukke ter aanduiding van die
sintaksiese optrede van die naamwoord buite die konteks van 'n sin. In ander gevalle
word die sintaksiese optrede aangedui binne die konteks van 'n sin en hierdie inligting
word in 'n woordeboek implisiet aangedui deur middel van voorbeeldmateriaal.
Naamwoorde in hierdie woordeboek kan met twee en of meer as twee argumente
voorkom. Semanties kan die naamwoord [ Halwa] in 'n Tshivenda eentalige woordeboek
twee argumente hê : eerstens kan dit beteken" 'n dronkmakende bier" en tweedens 'n
blik wat bier hou". Dus kan die naamwoorde in Afrikataalwoordeboeke, veral Tshivenda, sintakties,
morfologies en semanties voorgestel word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52551
Date03 1900
CreatorsTshikota, Shumani Leonard
ContributorsDe Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format156 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds