Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The following thesis aims to place black, female
experience at the centre of an analysis of four main
texts. These texts are Yvonne Vera's Nehanda and Without
a Name as well as Toni Morrison' s Song of Solomon and
Beloved. By comparing and analysing these four novels,
also utilising selected works from various theorists such
as bell hooks and Chandra Mohanty, "mainstream" feminist
theory is interrogated. Different political and social
contexts are examined from the perspectives of writers
and theorists that have conventionally been relegated to
the margins of literary theory. The experiences of black
people all over the world are marginalised and this
thesis attempts to examine these texts without assuming
that the experiences of the characters are "different" or
"other". The first chapter focuses mainly on Morrison' s
Song of Solomon but used Vera's Nehanda to comment on
some spiritual similarities between an African female
character and an African American female character.
Chapter two focuses more strongly on African,
specifically Zimbabwean, female experience during the
second war of independence (or Chimurenga) in Zimbabwe. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Solomon, maar maak gebruik van Vera se Nehanda om Die
tesis analiseer vier hooftekste vanuit die perspektief
van swart, vroulike ervaring. Die tekste is Yvonne Vera
se Nehanda en. Without a Name, sowel as Toni Morrison se
Song of Solomon en Beloved. Hierdie vier romans word
vergelyk. en ook, met die hulp van geselekteerde werke van
verskeie teoretici soos bell hooks en Chandra Mohanty,
geanaliseer in 'n poging om "hoofstroom" feministiese
teorie krities te benader. Verskillende sosiaal-politiese
kontekste word ondersoek, spesifiek vanuit die
perspektiewe van skrywers en teoretici wat konvensioneel
gesproke gereduseer is tot die marges van literere
teorie. Teen die agtergrond van die gemarginaliseerde
ervaringe van swart mense regoor die wereld, probeer die
tesis om hierdie tekste te analiseer sonder om te aanvaar
dat die ervaringe van die karakters "verskillend" of
"anders" is. Die eerste hoofstuk fokus hoofsaaklik op
Morrison se Song of kommentaar te lewer op die spirituele
ooreenkomste tussen 'n swart vroulike karakter uit Afrika
en 'n Afro-Amerikaanse vroulike karakter. Hoofstuk twee
fokus skerper op 'n Afrika, en spesifiek Zimbabwiese,
vroulike ervaring gedurende die tweede
onafhanklikheidsoorlog in daardie land.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53696 |
Date | 04 1900 |
Creators | Wellmann, Julie Gail |
Contributors | Gagiano, A. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of English. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 79 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.01 seconds