Return to search

"Die etiese persepsie oor die doodstraf in die Wes-Kaap streek in terme van die bybel"

Magister Theologiae - MTh / Suid-Afrika se verdedigings- en polisiehoofde het onlangs samesprekings in . Kaapstad gehou om militêre samewerking te bevorder en misdaad, wat baie algemeen in die Weskaap-streek voorkom, te beveg. Dit is beklemtoon dat samesprekings met en samewerking van alle sektore van die gemeenskap nodig is om die golf van misdaad te stuit. Pessimiste en doemprofete plaas die oorsake van die vlae misdade voor die deur van die regering en voer aan dat dit voortspruit uit die afskaffing van die doodstraf. Dit self is baie moeilik om te bewys.
In Meer analitiese vraag behoort te wees: "Hoe het die vorige wet op doodstraf daaruit gesien en waarom was dit noodsaaklik om dit af te skaf?" Om hierdie vraag te beantwoord behoort ons slegs 'n oorsig van die doodstraf in Suid-Afrika te skets, aangesien die jurisdiese beoordeling daarvan ook as 'n selfstandige studie kan dien.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uwc/oai:etd.uwc.ac.za:11394/7470
Date January 1997
CreatorsBarends, Ronald. P
ContributorsLawrie, D.G.
PublisherUniversity of Western Cape
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
RightsUniversity of Western Cape

Page generated in 0.0018 seconds