Return to search

Vakbonde, loonaanpasbaarheid en werkloosheid

Text in Afrikaans / Suid-Afrika ondervind reeds geruime tyd hoe en stygende vlakke van werkloosheid.
Gedurende die tagtigerjare bet die opkoms van vakbonde 'n fundamentele
herstrukturering van die Suid-Afrikaanse arbeidsmark veroorsaak en die styging in
werkloosheid gedurende die tydperk word dikwels aan vakbondoptrede toegeskryf.
In die studie word verskillende oorsake van werkloosheid aan die hand van die
klassieke, Keynesiaanse, natuurlike werkloosheidskoers- en nie-versnellende-inflasiewerkloosheidskoersbenaderings
ondersoek ten einde die invloed van vakbonde en
loononaanpasbaarheid op werkloosheid te probeer bepaal. Ooreenkomste sowel as
verskille tussen die teoriee word geidentifiseer. Dit wil voorkom asof vakbonde
gedurende die tagtigerjare in Suid-Afrika deur middel van bulle invloed op
. loonverhogings 'n betreklik geringe invloed op werkloosheid gehad bet en dat
loononaanpasbaarheid geensins 'n beduidende faktor was nie. Dit blyk ook dat die
Keynesiaanse benadering die toepaslikste raamwerk hied vir die ontleding van hoe
vlakke van werkloosheid en die invloed van vakbonde daarop. ยท / High and rising levels of unemployment have been experienced in South Africa for
quite some time. The rise in trade union activity during the eighties caused a
fundamental restructuring of the South African labour market and the increase in
unemployment during this period is often blamed on trade union activity. In this
study the classical approach, the Keynesian approach, the natural rate of
unemployment and the non-accelerating inflation rate of unemployment are used to
examine the different causes of unemployment with the purpose of assessing the
influence of trade unions and wage rigidity on the level of unemployment. Similarities
as well as differences between the theories are identified. It appears that trade unions
had a marginal effect on unemployment in South Africa during the eighties through
their influence on wage increases and that wage rigidity was not a significant cause of
unemployment during this period. The Keynesian approach seems to be the most
appropriate framework to analyse the causes of high levels of unemployment as well
as the influence of trade unions on unemployment. / Department of Economics / M. Comm (Economics)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17715
Date06 1900
CreatorsSerfontein, Frederik Hendrik Bernardus
ContributorsMohr, P.J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (ix, 144 leaves)

Page generated in 0.0028 seconds