Return to search

Balancing water scarcity and economic development in the city of Windhoek

Thesis (MDF)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: The need for economic development is a pressing reality for many developing countries.
Developing cities with a high urbanisation rate in water-scarce regions face tougher conditions
in meeting their development targets according to the Millennium Development Goals (MDGs).
Creating a balance between water scarcity and the need for economic development is of the
utmost importance if such regions are to grow.
The City of Windhoek experienced this firsthand when Ramatex Textile was introduced. The
Government of Namibia did everything in its power to secure Ramatex’s operation in Windhoek.
Windhoek, however, is known for being a water-scarce area. This created competition amongst
the different water users, and future establishments of such water-intensive factories became
questionable.
This research report studies the extreme case of Ramatex’s establishment and gives guidelines
on future handling of such water-intensive establishments. The study also gives an example of
how to make decisions using Multicriteria Decision Making tools, specifically the Analytical
Hierarchy Process method using Ramatex’s information. The judgement values given in the
MCDM process are fictitious and do not represent the true views of any of the stakeholders. The
process was only conducted to demonstrate that such tools can be used to aid decision making.
Surveys and workshops need to be conducted to solicit the true reflections of the stakeholders
involved in any envisaged development projects. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die behoefte aan ekonomiese ontwikkeling is vir baie ontwikkelende lande ’n neerdrukkende
realiteit. Ontwikkelende stede met ’n hoë verstedelikingskoers wat in waterskaars landstreke
geleë is, kom voor groot uitdagings te staan om hul ekonomiese ontwikkelingsdoelwitte volgens
die Millennium-ontwikkelingsdoelstellings te bereik. Die daarstelling van ’n balans tussen
waterskaarste en die behoefte aan ekonomiese groei is van kardinale belang indien sulke stede
wil groei.
Windhoek, die hoofstad van Namibië het eerstehandse ondervinding hierin opgedoen met die
opening van die Ramatex-tekstielfabriek. Die regering van Namibië het alles binne sy vermoë
gedoen om die tekstielfabriek se bedrywighede in Windhoek te beskerm. Windhoek is egter
bekend vir sy waterskaarste, wat tot mededinging tussen die verskillende waterverbruikers gelei
het, en ook daartoe aanleiding gegee het dat toekomstige waterintensiewe ondernemings
bevraagteken is.
Hierdie navorsingsverslag ondersoek die besluit vir die oprigting van die Ramatex-tekstielfabriek
en gee riglyne vir die toekomstige hantering van soortgelyke waterintensiewe ondernemings.
Die studie gee ook ’n voorbeeld van die gebruik van multikriteria-besluitnemingsinstrumente om
besluite te neem, met spesifieke verwysing na die analitiese hiërargieproses deur die gebruik
van inligting aangaande Ramatex. Die beoordelende waardes in die multikriteriabesluitnemingsproses
is denkbeeldig en verteenwoordig nie die ware standpunte van enige van
die belanghebbendes nie. Die proses is bloot uitgevoer om aan te toon dat soortgelyke
instrumente in toekomstige besluitneming gebruik kan word. Opnames en werksessies moet
gehou word ten einde te verseker dat alle belanghebbendes se insette en menings
aangaande toekomstige ontwikkelingsprojekte in ag geneem word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/951
Date12 1900
CreatorsIionga-Gaoses, Lorraine
ContributorsVolschenk, Jako, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format54 leaves
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds