Return to search

The creation of wealth through family businesses within the agricultural sector of the Western Cape

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Why can some family businesses survive over several generations when others cannot
even be successfully carried over to the second generation? Can it be connected to the
creation and definition of wealth? To create wealth for future generations implies much
more than just establishing a financially healthy family business. This report examines all
the other elements that are crucial to creating wealth and prosperity.
In his research Mr Jaffe found that the creation of wealth and prosperity consists out of six
dimensions. These dimensions are spiritual capital, financial capital, human capital, family
capital, structural capital and societal capital. All of these dimensions are examined and
tested in this report and members of family businesses in the Western Cape were asked
for personal contributions by completing a questionnaire.
From the research it is clear that some of these farmers do not have the correct and
necessary structures in place to make it possible for their family businesses to survive to
the next generations. Some of these dimensions are being addressed while the farmers
have no idea of how important they are to the survival of their family business.
Communication is one of the most compelling requirements for success and members of
family businesses will have to realise how important effective and healthy communication
is. Family members have to be able to communicate their expectations of each other and
have to know each other's positive and negative characteristics. This will help ensure that
family members are applied in areas they are strong in. To reach its full potential a family
business must utilise its members to the fullest. By following these guidelines lasting
wealth and prosperity can be created. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hoekom kan sommige familiebesighede vir gesla9te lank corleet en ander nie eers
suksesvol oorgedra word na die tweede ge51a9 nie? Het dit moontlik iets te doen met die
skepping en definisie van rykdom? Om rykdom te skep vir toekomstige geslagte behels
baie meer as net die daarstelling van 'n finansieel gesonde familiebesigheid. Hierdie tesis
ondersoek die ander elemente wat oak van kardinale belang is in die skepping van
welvaart.
Mnr Jaffe het uit sy navorsing bevind dat die skepping van welvaart ses dimensies behels.
Die dimensies is geestelike-kapitaal, finansiele-kapitaal, menslike-kapitaal, familie-kapitaal,
strukturele-kapitaal en gemeenskapskapitaal. In hierdie tesis word hierdie dimensies
getoet5 en ontleed. Daar is aan lede van landbou-familiebesighede in die Wes-Kaap gevra
om hul persoonlike ervaringe te deel deur middel van 'n vraelys.
Uit die navorsing is dit duidelik dat sommige van die boere nie al die regte strukture in plek
het wat dit moontlik sal maak vir hul familiebesighede om die volgende paar geslagte te
aorleet nie. Party van die dimensies word weer aangespreek sonder dat die boere besef
hoe belangrik dit regtig vir die toekoms van hul familiebesigheid is.
Lede van familiebesighede sal moet besef dat goeie, gesonde kommunikasie baie
belangrik vir sukses is. Die familielede moet vir mekaar kan se wat hul verwagtinge van
mekaar is en moet ook weet wat die goeie en slegte punte van die ander lede van die
familie is. Oit sal daartoe bydra dat familielede aangewend kan word in die areas waarin
hulle sterk is. Om die volle potensiaal van 'n familiebesigheid te bereik moet al die
familielede optimaal benut word. So kan blywende rykdom geskep word vir toekomstige
geslagte.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21188
Date12 1900
CreatorsVan der Westhuizen, Winnie
ContributorsMaas, Gideon, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds