Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / Key terms in English and Afrikaans / Die doel van die studie was om organisasietraagheid as stremmende fenomeen te
konseptualiseer en die manifestasie daarvan te ondersoek binne 'n tipiese
werkorganisasie.
Aandag is gegee aan organisasietransformasie binne die raamwerk van 'n
diagnostiese model vir organisasie- en individuele ontwikkeling.
Die empiriese studie bevestig die manifestasie van organisasietraagheid ten
opsigte van die teikenorganisasie.
Resultate bevestig dat respondente ten gunste is van veranderingsinisiatiewe,
maar ondergeskiktes toon 'n emstige behoefte aan leierskap. Dit blyk ook dat die
organisasie nie die vermoe het om vinnig op omgewingsveranderings te reageer
nie. Gesonde bestuurspraktyke word nie gevolg nie en kreatiwiteit word nie
aangemoedig nie. By ondergeskiktes bestaan ook twyfel oor veranderingsagente
se vermoe om verandering te fasiliteer. / The purpose of the study was to conceptualise organisation inertia as a retarding
phenomenon and to investigate its manifestation within a typical work organisation.
Attention was given to organisational and individual development within the framework
of a diagnostic model.
The empirical study focussed on the manifestation of organisational inertia within the
target organisation.
Results confirmed that respondents are in favour of change initiatives but that the
stimulation thereof do not exist. Subordinates are not encouraged to show creativity.
The organisation demonstrates an incapability to respond to environmental changes
and reflects a non-existence of healthy management practices. Little trust exists in the
capability of change agents to facilitate change. / Economics and Management Sciences / M.A. (Industrial Psychology)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17243 |
Date | 06 1900 |
Creators | Louw, Gerrit Johannes. |
Contributors | Martins, N. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Format | 1 online resource (xiii, 192 leaves) |
Page generated in 0.0027 seconds