Text in Afrikaans / The purpose of this research study is to determine the extent to which
employee assistance programmes can be utilised by welfare agencies to ensure
that work-related and personal problems do not negatively influence the
productivity of social workers. The group of respondents consisted of ten social
work supervisors from ten different welfare agencies, which included civil sevice
organisations, specialist organisations and family welfare organisations. The
conclusion that was reached based on the findings of the empirical study is
that social workers have a need for services that will prevent, relieve or
eliminate their work-related and personal problems, in order to improve the
productivity and general functioning of social workers. It is recommended that
welfare agencies in accordence with their unique nature and functioning and
the specific needs of the social workers, utilise employee assistance
programmes so as to ensure optimal productivity of social workers / Die doel van die navorsingstudie is om te bepaal tot watter mate
werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies aangewend kan word ten
einde te verseker dat werkverwante en persoonlike probleme nie die
produktiwiteit van maatskaplike werkers negatief beinvloed nie. Die
ondersoekgroep het bestaan uit tien maatskaplikewerksupervisors van tien
verskillende welsynsinstansies, te wete staatsdiensorganisasies,
spesialiteitsorganisasies en gesinsorgorganisasies. Na aanleiding van die
empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike
werkers 'n behoefte aan dienste het wat hul werkverwante en persoonlike
probleme voorkom, verlig of uit die weg ruim ten einde produktiwiteit en
algemene funksionering van maatskaplike werkers te bevorder. Daar word
aanbeveel dat welsynsinstansies, na gelang van hul unieke aard en
funksionering en die spesifieke behoeftes van die maatskaplike werker,
werknemerhulpprogramme sal aanwend ten einde optimale produktiwiteit van
maatskaplike werkers te verseker. / Social Work / M.Diac. (Social Work)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1098 |
Date | 30 November 2002 |
Creators | Brink, Adéle |
Contributors | Reynolds, Coenraad Christoffel, djagegjj@unisa.ac.za |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (viii, 87, [19] leaves) |
Page generated in 0.0022 seconds