Return to search

Evaluation of gender equity programme implementation in Limpopo Provincial Department of Sport, Arts and Culture

Thesis (MPA (Public Management and Planning))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Since the democratic dispensation in South Africa, attempts were made in earlier studies to
make recommendations for the implementation of gender equity in the labour markets. Until
now companies and public service departments have done little to ensure gender equity. Most
efforts made were merely window-dressing given that previous studies provide evidence of
fewer female employments in Senior Management Service (SMS) positions across the public
service. South Africa has introduced a legal framework to support the Employment Equity Act,
1998 (RSA, Act 55 of 1998). The study sets out to evaluate the extent of gender equity
implementation in Limpopo Provincial Department of Sport, Arts and Culture. The EEA, 1998
(RSA, Act 55 of 1998) aims to redress employment inequalities previously experienced by
racially, culturally and sexually marginalized South Africans. Departmental human resource
processes are evaluated to establish equity measures necessary to achieve the purpose of the
EEA, 1998 (RSA, Act 55 of 1998).
This study reviews employment equity practices from various countries to establish best
practice. Issues and proposed strategies for improvements surrounding employment equity
legislation in South Africa are also highlighted. The study is extended to other departments to
establish accountability standards as well as actions and penalties available for noncompliance.
The findings from the study indicate that women are mostly employed in middle
management while male employees continue to dominate the top management in spite of the
Department of Public Service and Administration’s (DPSA) strategic goal to reach a 50%
equal employment at SMS by 31 March 2009. Suggestions are provided to accelerate
implementation of gender equity in Limpopo Provincial Department of Sport, Arts and
Culture. Given that the study was based on a representative sample of a single public service
department, the findings may as a result not be generalized to the entire South African public
service. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert die demokratiese bedeling in Suid-Afrika was pogings in vroeë studies aangewend om
aanbevelings te maak vir die implementering van geslagsgelykheid in die arbeidsmark. Tot
dus- ver het maatskappye en staatsdiens departemente min gedoen om geslagsgelykheid te
bevorder. Talle pogings wat aangewend was, is niks meer nie as uiterlike vertoon, gegee die
feit dat vorige studies bewysstukke lewer van minder vroulike indiensneming in Senior
Bestuursdiens (SBD) posisies deur die staatsdiens. Suid -Afrika het `n wetgewende raamwerk
ingestel om die Gelyke Indiensnemingswet, 1998 (RSA, Wet 55 van1998) te ondersteun.
Die studie het ten doel om die implementering van geslagsgelykheid in die Limpopo
Provinsiale Departement van Sport, Kuns en Kultuur te evalueer. Die GIW, 1998 (RSA, Wet
55 van 1998) beoog om die indiensnemings ongelykhede te herstel, wat voorheen ondervind
was deur rasse, kulturele en geslagtelik gemarginaliseerde Suid-Afrikaners. Departementele
menslike hulpbron prosesse word beoordeel ten einde die billikheidsmaatreëls te bepaal wat
nodig is om die doelwitte van die GIW, 1998 (RSA, Wet 55 van 1998) te bereik.
Hierdie studie raadpleeg gelyke indiensnemings praktyke van verskillende lande ten einde die
beste praktyk te stig. Aangeleenthede en voorgestelde strategieë vir die bevordering van
wetgewing oor gelyke indiensneming in Suid-Afrika word ook beklemtoon. Die studie word
uitgebrei na ander departemente om standaarde oor aanspreeklikheid te bepaal, asook optrede
en strafmaatreëls vir nie-voldoening daaraan. Die bevinding van die studie dui daarop dat
vrouens meestal op middel bestuursvlak in diens geneem word, terwyl manlike werknemers
aanhou om die top bestuursvlak te domineer, ten spyte van die Departement van Staatsdiens en
Administrasie (DSDA) se strategiese doelwit om 50% gelyke indiensneming op SBD- vlak
teen 31 Maart 2009 te bereik. Aanbevelings word gemaak om die implementering van
geslagsgelykheid te versnel in die Limpopo Provinsiale Departement van Sport, Kuns en
Kultuur. Gegee die feit dat die studie gebaseer was op `n verteenwoordigende monster van `n
enkele staatsdiens departement, mag die bevindinge gevolglik nie veralgemeen word met die
totale Suid-Afrikaanse staatsdiens nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5437
Date12 1900
CreatorsNkoana, Nthabiseng Martha
ContributorsBurger, A. P. J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0101 seconds